Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Country Estate 2G

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Romy Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Riverside Country Estate 2G
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Thalia J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thalia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik en aangenaam.

Het heerlik gebly. Vriendelik ontvang. Rustige atmosfeer en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was lekker ruim en goed versorg.

Ons het die oorbly baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, die ontvangs was perfek.

Daar was vismotte onder my kussing, kakkerlakke het oor die TV gehardloop, daar was baie miere ook, maar dit is verstaanbaar vir hierdie tyd van die jaar. En ons het net een nag oorgeslaap, so niks saam geneem nie, daar was geen tee en koffie in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet place and peaceful.

Easy to find. The place is very quiet, with no disturbance, clean bedding, and very safe. Would advise guests who book Riverside Country Estate 2G to bring along ready-made food as the room is very small - should cooking be done then the room will be occupied by steam while opening doors can bring in mosquitoes. Better bring readily made food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Country Estate 2G se terugvoer

Thank you very much for a good review. It is much appreciated or you can order dinner from us.

Riverside Country Estate 2G
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAupVFsaUGFe7fsE7ij5WpAq5bccTYPhm5w3dsCu5QJEZ0JbgEao?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem