Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Country Estate 6B

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Romy Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir Riverside Country Estate 6B
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Lindie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie M

Vriendelike personeel.

Geen kragopwekker tydens loadshedding. Beddens/matrasse kan dalk vervang word. Stort glad nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Country Estate 6B se terugvoer

Geagte Lindie.
Ons waardeur jou terugvoering.
Weer eens stuur ons dit aan aan al die kliente ons land het orals krag onderbrekings tydens loadshedding. Ons het heelwat eenhede en is tans besig om invertors op te stel, en julle was ingelig met aankoms van die krag onderbrekings se tye en het self gesê julle sal dan uitgaan tussen 19:00 en 21:00. Daar is 'n noodlig in die kamer langs die bed. Ons beddens is heelwat nuut; meerderheid van die kliente hou meer van harde beddens. Met die stort is daar 'n nota teen die muur wat stipileer van die gebruik van die stort en hoe dit werk.

Groete.
Gastehuis bestuurder

Riverside Country Estate 6B
Cathleen C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cathleen C
Gesin met klein kinders

Dit was onaangenaam!

Met ons aankoms was die kamer warm, toe ons die waaier wil aansit, werk hy nie. Die yskas was toe gevries bo, en kon nie ys insit nie. 5uur het die krag afgegaan en het nog steeds nie aan gegaan voordat ons gery het 8 uur die oggend nie. My man en kinders moes buite sit, want die kamer was te warm. Ons het nie voorsorg getref vir krag wat af was nie. En het nie kerse of iets gehad nie. Ons het 'n onaangename tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Country Estate 6B se terugvoer

Die krag onderbrekings was ongeskeduleerd deur Eskom en was 'n uiters onaanvaarbare, onvoorsiene, buite ons beheer scenario. Duidelik sal die waaier nie werk nie en sou die kamer warm wees aangesien daar geen krag voorsiening was nie. Die gaste het heelnag hier vertoef sonder om ons resedensie opsiener te raadpleeg of van die klagte in te lig nie. Ons het nood ligte wat beskikbaar is teen geen ekstra kostes nie.

Riverside Country Estate 6B
Vanaf
R1 090
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfb589652e48fe5e71d155fa121366d6bee1cd77d4ac2e44eae351296b6b577f8a3fc7971ade07372d56027667b1dbecc70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 3 mense 2 5 1 4 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem