Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aliwalstraat 1, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Aliwal-Noord, 'n dorpie aan die Oranjerivier se oewer. Dis in die hartjie van 'n florerende landboudistrik en het 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en gasse. Daar is ook historiese besienswaardighede en natuurreservate in die omgewing.

Verblyf word gebied in 14 kamers met 2 enkelbeddens elk, 4 Gesinsuites met 'n volledige rivieruitsig, dubbelkamers, 2 gesinskamers of 4 standaard-koningkamers. Die kamers met dubbelbeddens/koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens bied slaapplek aan 2 gaste elk, en die 2 gesinskamers het elkeen slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het gratis WiFi (die sein mag soms swak wees weens die afgesonderde ligging), 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan heerlike etes by die lodge se restaurant of drankies by die kroeg geniet en in die gemeenskaplike swembad afkoel.

Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit gholf, voetslaan, wildkyk en warmwaterbronne in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 95 resensies vir Riverside Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Aliwalstraat 1, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aliwalstraat 1, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fdc0dfe61727ccb77e611b1f0c71c93bbbb546c494a82aaa176e3fd6b220bc30f29ae7b60582fad9e31f171109555bfbd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 1 Aliwal Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.6862837 26.7065597