by Riverside Guest Lodge | LekkeSlaap
+69

Riverside Guest Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Riverside Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ernst L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L
Saam met vriende

Amazing.

Geen moeite word ontsien nie en die fynere detail is absoluut fantasies.

Carin V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Enkelreisiger

'n Heerlike oase!

Dit is gerieflik binne die dorp geleë, maar sodra mens binne die hek is, sal jy nooit raai jy is in die dorp nie. Wat 'n gasvrye ontvangs!. Ek wil terug gaan om op die swaai bankie langs die rivier te sit en die voëls te geniet. Die kamer is pragtig en het alles wat ek nodig gehad het.

Elana L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster akkommodasie.

Pragtige akkommodasie met ekstra fyn detail en aandag om verblyf spesiaal te maak.

Juanita K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig langs die rivier.

Wat 'n pragtige plek en fantastiese eienaars. Alles perfek en skoon. Hulle het aan alles gedink wat mens kan nodig kry. Ondersteun hulle gerus.

Beryl D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Wat 'n lieflike gastehuis. Albert en Elza is vriendelike, professionele eienaars en die liefde vir die bedryf waarin hulle is kan in die besonderhede van die gastehuis en buite-area gesien word. Geen moeite is ontsien vir wat benodig word tydens jou verblyf nie, 'n tuiste weg van die huis. Ontbyt is ongelooflik met 'n groot verskeidenheid. Hierdie gastehuis word sterk aanbeveel en ons sal graag weer hier wil tuisgaan.

Alet W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker. was netjies en skoon. Baie lekker ontbyt geëet. Rustig en stil, mooi uitsig oor rivier.

Floris K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker lafenis vir 'n moeë lyf.

Leandri H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri H

Uiters vriendelike, professionele ontvangs en luukse verblyf!

Ons verblyf by Riverside Guest Lodge sal ons nog lank by bly. Albert en Elsa is uiters professioneel en toegewyd en laat geen detail na om hul gaste gemaklik en bederf te laat voel nie. Die perseel is lieflik uiteengesit met pragtige uitsigte en fantastiese fasiliteite. Die houthut was aanskoulik en baie goed toegerus, en silwerskoon. Klein details soos die welkomdrankie en koue water afgelewer by ons deur het ons ekstra spesiaal laat voel! Ons kan Riverside Guest Lodge met 'n oop gemoed vir enige iemand aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld!

Marlene V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, netjies, beskik oor alle geriewe.

Ons 1 aand verblyf was fantasties. Plek is baie mooi, netjies, luuks, beskik oor alle geriewe. Eienaars is baie behulpsaam. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand. Sal beslis weer kom kuier.

Nicola H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Gesin met klein kinders

Excellent!

Alles was puik! Gasvryheid en soveel moeite gedoen met ontbyt vir kinders wat vroeg geswem het.

Lenie N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis 'n tweede besoek werd!

Na 'n eg Suid-Afrikaanse verwelkoming deur ons oulike gasvrou het ons geweet - hier gaan ons lekker bly. Dankie Riverside Lodge vir jul uitmuntende geriewe.

Lauren F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren F
Saam met vriende

Fun Space!

4 of us stayed in the treehouse. It isn't so much a treehouse as a cabin on a cliff. But it is charming - looks rustic but has plenty of amenities. nnThe one drawback was the pool. It was about the size of a hot tub, which is fine. But it was not cleaned so we were unable to use it. The rest of the facilities, including the cabin were spotless.

Tanja B - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B
Gesin met klein kinders

Great value for money.

Delicious breakfast. Warm welcome and great service! Lovely rustic feel and well equipped accommodation - we had everything we needed and it was great being within walking distance of restaurants on High Street.

Vanaf R1 460
R1 460 R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R1 460 R1 168
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 460
R1 460 R1 168
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5fc62f5704f7ff9f88b5a6f0345fff0b5f8e4285b313677f7bfd8e0212199eedf1fd08b51d76130ac1048a09548b2c370f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 460, nou Vanaf R1 168  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 84 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.587953844701 22.201641798019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem