Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Guest Lodge

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 896 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverside Guest Lodge skuil aan die oewer van die Grobbelaarsrivier in Oudtshoorn se middedorp, 2,7 km van die Cango Wildlife Ranch af. Die Swartbergpas is 28 km ver en daar is verskeie besienswaardighede in die omtrek waaronder die Kangogrotte, Meiringspoort, watervalle, wildplase, volstruisskouplase, olyfplase en wynlandgoedere.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers wat individueel versier is en in kunstige houtkothuise. Al houtkothuise het lugversorging en platskerm-TV's met sekere DStv-kanale. Daar is ook privaat en suite-badkamer met komplimentêre toiletware, badjaponne, handdoeke en 'n haardroër in die eenhede. Gratis WiFi word voorsien en daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Daar is 'n buiteswembad op die verhewe houtdek wat 'n uitsig op die Swartberge en oor die Grobbelaarsrivier bied. Gaste kan 'n drankie by die swembadkroeg geniet. 'n Vars ontbyt word daagliks bedien en gaste kan ook 'n kaasbord met 'n glasie wyn van die lodge se wynversameling smiddae geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Riverside Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 896
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 896
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 84, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f22fd03ff1a71d5c881a4a7fb0fcdcd11550d566a0160a3745748ecbd28d6bd13afcca38ffe585a2fb4bb200fb5462e248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 896 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 84 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.587953844701 22.201641798019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem