Bellville Akkommodasie by Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853 | LekkeSlaap
+10
+10

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside Loft, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853 is 'n selfsorgwoonstel in Tygervallei, Belville, Kaapstad. Die dubbelverdieping-woonstel is volledig ingerig en is beskikbaar vir korttermyn-verblyf. Dit spog met pragtige uitsigte van die omliggende vallei.

Die solder is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het slegs 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en al die nodige elektriese toebehore, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die balkon het 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die omliggende vallei.

Die kompleks het veilige kelderparkeerplek en word deur 24 uur-sekuriteit beveilig.

Die woonstelle is ideaal geleë net 20 minute van die Kaap se middestad en die V&A Waterfront af. Durbanville se wynroete is net 5 km ver.

Riverside Lofts 1531 is lanfs die Tygerberg Natuurreservaat en bied pragtige uitsigte. Die Tyger Waterfront het heelwat restaurante wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Die Willowbridge Leefstylsentrum en Tygervallei Winkelsentrum is net 5 minute van die woonstelle af en bied 'n groot verskeidenheid winkels en vermaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Riverside Loft, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tyger-Waterfront Riverside Lofts 853 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside Loft, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjM1ZDU3LTBhZWUtNDQ5NS04Nzc3LTMzMmZhNGY3Zjk0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 180  per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Riverside Loft Tyger Waterfront 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.876179 18.629191
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za