Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Manor

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 85 resensies vir Riverside Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mari S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Gesin met klein kinders

Good Easter weekend spent!

Riverside Manor is situated in the most beautiful area. The cottage has so much potential and we stayed comfortably. We had to clean the outside chairs and table with soap and water before we could sit there to braai. We found that a little extra care could be taken to clean the bathrooms and the main bedroom next to the bed where we had to plug in our phone chargers was so dirty with old papers, etc. lying there. The lights were very weak and the bulbs were not working, so my husband changed the bulbs around so that we could manage in the kitchen and bathrooms. We cleaned the light covers while we were busy with it. The property had a power outage, which in today's time we really have patience with, but it would have been nice to have more lights than just one oil lamp in the whole cottage. We could suggest power-saving bulbs and so on; magneto lights or flashlights could have helped also. No WiFi was available as advertised on the booking sheet. It was great that the ladies came to clean the cottage every day and put our towels in the dryers. The cottage and property are very homey. Thank you for a good stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda B
Gesin met tieners

Relaxing, quiet and comfortable.

We all loved our stay at Riverside Manor, rooms were clean and comfortable. Grounds are very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis H

Venue is bang for buck.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly sonder enige probleme. Sal dit aanbeveel vir 'n vinnige oornag sto.

Skoon en netjiese verblyf. Alles is daar wat nodig is vir 'n oornag slaapplek. Ideaal vir 'n vinnige oornag. Billik geprys. Sal dit definitief aanbeveel. Ons is goed ontvang deur die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gebly. Netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging mooi en rustig.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed on a caravan site with only river and bird sounds around.

Spent 2 days on a caravan site, perfectly quiet for those that want this. Being our first caravan camp site, we were not 100% equipped. The manager assisted us with all we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire W
Besigheidsreis

Great value for a quick overnight stop.

It was perfect for our stop over between Port Shepstone and Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ajendra G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ajendra G
Saam met vriende

Very clean and neat, lovely braai area and lovely campsites next to the river.

Excellent prices for the stay, clean and neat would recommend to anyone who needs an escape on a budget. I used the facility as a stay for fishing in the area well worth it. Don't have WiFi and loadshedding is 4 hours a time. Fully furnished communal kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen G
Enkelreisiger

Very good value for money. Clean, private, and own bathroom is a huge plus.

Dog friendly which is very important. Large premises to walk the dog, welcoming hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you Helen. Please come visit again. Regards. Steve

Riverside Manor
Gerrit E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Gesin met tieners

Baie rustige plek. Veilig en skoon.

Dit is al die 3de keer dat ons hier bly. Elke keer was lekker, baie ruim en skoon verblyf. Veilige, heerlike landelike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie Gerrit.
Altyd lekker om julle te huisves.
Groete
Steve

Riverside Manor
Natalie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Warm welcome from Steve. Beautiful scenery. Our second stay here and will definitely book again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi perseel langs rivier. Woonwa-staanplekke baie netjies met koelte by nommers 1 tot 6.

Riverside Manor is baie goed geleë om die Midlands Meander se mooi plekkies te besoek. Ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie Koos. Kom kuier weer.
Groete,
Steve

Riverside Manor
Charmaine N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is baie lekker en rustig.

Natuurskoon is pragtig, eienaar vriendelik en eenheid baie skoon asook beddegoed was lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Eenvoudig en tog genoeg.

Die backpackers eenhede is eenvoudig en ons kon lekker as familie van 13 saam kuier. Genoeg kamers en beddens met 'n vuurmaakplek in gedeelde area het lekker gewerk. Vriendelike en goeie diens. Baie mooi uitsig oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Very pleasant and beautiful.

Friendly reception. Clean, neat accommodation. Good value for money. Beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giepie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giepie R

Riverside is netjies, ablusies is gerieflik en skoon en eienaar is baie behulpsaam.

Ongelukkig het ons net een aand vertoef. Maar die setting is great. Kampeerterrein is netjies en all fasiliteite is beskikbaar vir 'n lekker, gesellige kamp-ondervinding. Dankie Riverside Manor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Enkelreisiger

Ek het laat gearriveer en basies net oorgeslaap, so het nie veel gedoen nie.

Die perseel is goed versorg en netjies. Ek dink mens sal ten minste 2-3 dae nodig hê om die waarde van hierdie plek te kan waardeer en ten volle te benut. Sal definitief langer bly volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Heerlike, rustige atmosfeer. Skoon, veilig.

Ons het weereens baie lekker gebly, die rustige atmosfeer is altyd heerlik, die fasiliteit is skoon en veilig. Die natuurskoon is mooi met 'n pragtige rivier wat deur die oord loop. Die gasheer baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal definitief weer hier kom bly om die Midlands Meander te kom deursnuffel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Beautiful view, nice place. Need a swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mariet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon, baie skoon en netjiese verblyf. Steve het ons baie tuis laat voel. Dit was koud en ons beddens het warm komberse opgehad.

Die verlyf was baie netjies en skoon en die eenheid Protea was goed ingerig met warmkomberse. Niks het kortgekom. Steve het ons vriendelik verwelkom. Die grasperke is mooi gesny en die plek is baie goed versorg. Die veiligheid is baie goed. Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J
Gesin met klein kinders

Baie potensiaal, maar vuil gewees. Die eenheid kan lieflik wees as daar net werk ingesit word.

Pragtige plekkie en baie spasie. Ons het lekker geslaap. Maar die plek was net baie vuil en beslis nie behoorlik skoongemaak voor ons aankoms of tydens nie. Matte en vloer was baie stowwerig, dooie goggas in die vensterbanke, vloere en matte nie gestofsuig nie. Badkamermatte was aaklig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Regina M
Saam met vriende

Dit is baie mooi en baie rustig.

Dit is rustig en mooi en ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Enkelreisiger

A comfortable overnight stop.

Always a convenient and comfortable hassle-free stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phyllis G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis G

We stayed in the backpackers. Comfortable bed. Clean, lovely, large shower.

We only stayed two nights, but got a very friendly welcome. Nice, neat dining and kitchen area. Very clean so we were very pleased with what we paid for the three adults. Thank you once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you for the positive review, we look forward to having you back again.

Regards
Steve
Riverside Manor

Riverside Manor
Maria J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige omgewing, stil, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Enkelreisiger

A pleasant, convenient, welcome and restful break.

Appreciated that they catered for single travellers - most places charge for a double!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Uitstekende verblyf in 'n mooi omgewing.

Netjies, skoon en goed toegerus. Steve was soos altyd hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Gesin met tieners

Goeie ligging, netjies en skoon.

Riverside Manor is opvallend skoon en netjies, alles word baie goed in stand gehou, nie net ons blyplek nie maar die hele fasiliteit. Baie mooi landelike omgewing, goed geleë vir ons doeleindes, veilig. Ons blyplek het baie ruimte gehad, goeie beddens en kombuis, alles werk, voorwaar 'n plesier om in te bly. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Gesin met klein kinders

'n Rustige plaasatmosfeer teen die rivier.

Groen gras en die skape wat wei is 'n plesier terwyl mens die area verken langs die rivier af. Dankie aan Steve vir sy bydrae daarin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette L
Gesin met klein kinders

Lekker plaasatmosfeer met pragtige natuurskoon. Naby alles in Midlands Meander.

Baie lekker rustig in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you for the revue Sanette, we look forward to having you back sometime.
Kindest regards,
Steve
Riverside Manor

Riverside Manor
Hanri F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Ons het vir 3 aande gekamp. Die staanplekke was baie ruim en privaat. Daar is elektrisiteit, koue water, 'n lig en 'n braai by al die staanplekke. Dit is baie netjies en goed onderhou. Die ablusieblokke en opwaskamer was ook skoon en netjies. Die rivier en bome maak die plek besonders lieflik. Riverside Manor is ideal geleë naby aan Nottingham Road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely evening with braai, owner welcoming and very helpful. Will be back.

Had a lovely evening with braai, beautiful scenery and peaceful. Owner very helpful and friendly. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D
Enkelreisiger

Alles was 100%.

Baie skoon en netjies. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherina R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherina R
Saam met vriende

Loved every bit about this place.

Beautiful place to enjoy time away from the busy city life. Nature to be admired.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Dit was mooi rustig lekker en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Die eenheid was baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Ons is vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons is baie tevrede. Beveel aan dat mense die plek besoek. Dis baie mooi daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Net 5 kampeerplekke, naby aan mekaar maar tog privaat, almal met welige grasperk. Ablusies rustic, maar skoon met baie warm water. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margreet P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreet P
Gesin met klein kinders

Rustige plaas-atmosfeer.

Ons het in die Protea Suite gebly wat kleiner is as wat ons verwag het. Buiten dit, is die plekkie netjies, mooi versorg en gerieflik. Die skape en rivier het dit 'n heerlike plaas-atmosfeer gegee wat die kinders terdeë geniet het. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie oulike plek om te oornag. Als was netjies en skoon, 'n bonus om sommer rivier toe te stap en rustig daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi P
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Sal definitief weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan G
Gesin met tieners

Stunning venue, great location, clean, friendly host and a wonderful experience altogether.

We were well received, and well looked after without feeling intimidated - yet Steven is always available for his guests. Lovely setting and venue. We stayed in Acorn Cottage which is an old building with similar styled furniture. Everything we needed was available. We thoroughly enjoyed our stay, albeit the weather was rainy - so outdoor braai and seating not utilised. Lovely venue, we will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek, uitstekende ligging, skoon, vriendelike gasheer en oor die algemeen 'n wonderlike ervaring.

Ons is goed ontvang en goed na gekyk sonder om geïntimideer te voel - Steven is altyd beskikbaar vir sy gaste. Pragtige omgewing en plek. Ons het in Acorn Cottage bly, wat 'n ou gebou met soortgelyke gestileerde meubels is. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons het ons verblyf behoorlik geniet, alhoewel die weer reënerig was - so buite braai en sitplekke is nie gebruik nie. Pragtige plek, ons sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Pragtige plek, vriendelike mense! Het ons verblyf geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sw M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best backpackers to date.

Backpackers can easily become a dirty place. The facilities at Riverside Manor were very clean, neat and well maintained - unlike the average backpackers. Although we arrived late and left early we didn't find anything out of place. The host was also very accommodating with our late arrival and early departure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

So rustig en prentjie mooi!

Ongelooflike mooi en rustige omgewing. Die self-catering eenheid waarin ons gebly het was baie mooi skoon en netjies. Beddens het baie lekker geslaap en die beddegoed was skoon en vars. Die stoep was heerlik met die ingeboude braai en mooi uitsig. Ons het ook heerlik geswem in die swembad. Pluspunt was dat ons hondjie ook saam mag vakansie hou het. Ons sal Riverside Manor graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Fantasties.

Absoluut 'n droomvakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michele P
Gesin met tieners

Baie netjiese oord.

Ons is baie hartlik ontvang, hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer, kamers is baie netjies en oord baie skoon en netjies. Ideaal vir enkel reisigers, nie so gepas vir gesinsbesprekings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda L
Saam met vriende

Baie, baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Was baie netjies en het plek maklik gekry. Hele opset baie gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Saam met vriende

Die omgewing is pragtig en rustig en die huis is netjies, skoon en goed toegerus.

Die eienaars was gasvry en vriendelik. Die plek is rustig met 'n lieflike grasperk waar mens kan ontspan. Ek sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great base to explore the central Drakensberg region.

Riverside Manor was a great place for us as a base to visit the central Drakensberg area. The location is beautiful with pastoral views and the Savoy Suite is a well equipped and comfortable place to stay. The owners, Steve and Chris, were very hospitable and friendly and gave us some valuable advice on what to do. Steve recommended to go and see the Wine Cellar next door, and we loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M
Enkelreisiger

Alles was rustig en lekker ontspan.

Kon lekker rus met die reën wat geval. Mooi akkommodasie en mooi uitsig van The Protea Suite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie Graeme,
Ons sien daarna uit om julle weer te welkom.
Groete,
Steve

Riverside Manor
Roelof P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof P
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Pagtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Aletta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, warm verwelkoming.

Baie mooi plekkie, warm verwelkom deur Steve. Hy is gasvry en vriendelik. Die plek self is mooi skoon. Nie wat ons verwag het nie, ons wou 'n rondawel vir die naweek hê (nie 'n backpakkers-kamer nie). Nou ja, hulle sê haastige hond verbrand sy mond! In die winter, sementvloere, geen beddegoed, ook geen plek naby om dit te gaan aankoop nie. Vir ons was die plekkie te ver van die staproetes af, net vir hierdie rede was ons nie gelukkig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie M
Gesin met tieners

Had a lovely stay.

Had a great time, friendly owners and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilma B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilma B

Gerieflik en netjies.

Verblyf was puik, gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herma B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, maar het nie geweet dis primitief nie. Geen komberse.

Winter sonder beddegoed was moeilik. Maar vir die prys reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you for the review Dirk,
I see you failed to say that you stayed in the backpackers dorm, that I phoned you before and told you to bring warm clothes and warm bedding, also that I was kind enough to lend you my personal bedding.
I trust that we will see you again in the future and that you will be better prepared.

Kindest regards,
Steve
Riverside Manor

Riverside Manor
Anna-marie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike oulike kampering.

Mooi afgemerkte kampering. Privaat en grasgroen gras. Kort net 'n asblik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gerieflike oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing met stilte oral oor en die Mooirivier wat verby druis.

Vir 'n oorslaap is dit ideaal, al die geriewe is daar en skoon. Beddens slaap lekker, die stort is groot met goeie waterdruk. Aan te beveel vir diegene wat rus en stilte kan waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Gesin met klein kinders

Great location on the river.

Big lawns, dam, and river.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker ligging langs die rivier.

Groot grasperke, dam en rivier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rupert J
Gesin met klein kinders

Prentjie mooi.

Droom staanplekke. Ideaal vir oornag terwyl die Meander verken word. Nie veel om te doen vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Val P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean accommodation in a rural setting.

Steve was a great host. The cottage was well equipped and beds very comfortable. But could do with a chair to sit in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Gesin met tieners

Die beste nog tydens 'n Midmar naweek.

Steve het ons vriendelik ontvang al was dit reeds na 21h00 die Vrydagaand. Die Manor House is heerlik ruim en baie goed toegerus. So ook die aangrensende braaivertrek. Alles was netjies en skoon. Die tuin ook baie netjies en goed versorg. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arista B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese plek!

Ons het so lekker hier gebly! Die rivier wat deur die plaas loop, die wynkelder net langsaan met die grootste verskeidenheid wat mens aan kan dink, die swembad om in af te koel na 'n warm dag - als was net wonderlik! Baie dankie Steve vir als, ons sal vir seker weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizinda P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizinda P
Gesin met klein kinders

Heerlik en baie rustig.

Ek sal net aanbeveel dat gesinne met kinders net seker maak dat die prys wel die swembad geriewe insluit. Met ons aankoms was daar gesê dat ons paket nie swembad insluit nie so maak maar net seker van die reëlings. Verder was dit rustig en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin R
Gesin met klein kinders

Rus en vrede vir jou siel!

Ons gesinnetjie was op die hande gedra. As jy regtig wil kom rus, beveel ons die plekkie aan! Dan as jy iets wil doen is die Midlands Meander en Nothingham Road op jou voorstoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine N
Saam met vriende

Groen en pragtig!

Baie netjiese kampgeriewe! Stunning plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, volledig toegerus.

Heerlik gebly in die huis. Huis is baie groot en sal goed werk vir groot groepe mense ook. Pragtige uitsig, rustige atmosfeer. Sal definitief weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Susan!

Riverside Manor
Izak H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Dit is 'n beeldskone omgewing en ek sal ander mense aanraai om hier te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and quiet camping on the banks of the Mooi River.

Sheltered and quiet, yet close enough for most sightseeing trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie Chris. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Groete
Steve

Riverside Manor
Amalea A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amalea A
Gesin met tieners

Rustig op die oewer van die Mooirivier, eienaar gasvry en behulpsaam.

Ons het in die reën opgedaag en die eienaar het ons alternatiewe parkering aangebied. Ek het my kleretas by die huis vergeet en al my wasgoed is gratis gedoen. Die omgewing is mooi met skape wat voor die stoep wei op die Mooirivier oewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie vir die moou worde Amalea

Riverside Manor
Joyce H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joyce H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Die badkamermatjie voor die stort was gruwelik vuil die mikrogolf het ou kos in gehad en heeltemal bespat, vuil, die braaier se rooster is ook nog nooit skoongemaak nie, die asbak is lieflik skoon, geen borsel beskikbaar om mee skoon te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhoda W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig, baie mooi netjies plaas teen die Mooirivier. Was heerlik!

Ons is baie vriendelik ontvang. Goed ingerig, netjies, skoon. Baie oulik plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Rhoda.

Riverside Manor
Andre H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende waarde vir geld. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van Steve en die eienaar was uitstekend. Dit is 'n moet vir wynliefhebbers om hier oor te bly en die naburige Wine Cellar te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Andre, ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Groete,
Steve

Riverside Manor
Andre C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met tieners

Wat 'n ongelooflike plek om te oornag - ons was baie beïndruk en die ligging is puik en sprokiesmooi.

Fantasties! Ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Andre.
En n groot dankie aan Liezl vir die klein briefie.
Groete
Steve

Riverside Manor
Benjamin V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin V
Saam met vriende

Ontspanne.

Baie dankie vir die goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you for the visit. You are always welcome here.

Regards,
Steve

Riverside Manor
Madeleine D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D
Gesin met tieners

We enjoyed it very much.

We enjoyed the stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you for the review and the visit Madeleine.

We look forward to welcoming you back in the future.

Kindest regards
Steve

Riverside Manor
Johan C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Mooiste omgewing en vriendelike ontvangs.

Ek het my ouers ingeboek. Baie vriendelike ontvangs van Steve, die eienaar. My ouers is pensionarisse en maar koulik. Daar was warm lakens op die bed wat hul in die aand knus en warm gehou het. Ons het laaste troureëlings gehad om te organiseer, was deurmekaar en het heeltemal vergeet om koffie en tee te bring vir 'n "Self-Catering" plek, so onthou net om daarvoor te sorg. Dit was ons eerste keer in Nottingham Road en ek beveel so 'n vakansie verseker aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dear Rynette,
Thank you for the kind words, and we hope to see you and your parents back again.
Perhaps next time you can stay in the more luxury Manor House.
Kindest regards,
Steve.

Riverside Manor
Pieter R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met vriende

Baie mooi kamp terrein en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel vir ander.

Baie lekker gekamp by Riverside Manor. Die kampstaanplekke het almal elektrisiteit en hulle eie kraan, onthou net om 'n karavaan kragprop saam te neem. Steven is vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Daar is ook vuurmaakhout beskikbaar teen R50-00 'n kruiwa vrag. Sal eendag weer hier kom kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Pieter. Ons sien uit om julle terug te verwelkom in die toekoms. Groete Steve.

Riverside Manor
Amanda V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met mooi uitsig.

Ons het die 2 nagte by Riverside Manor baie geniet. Pragtige uitsig, netjiese eenheid met lekker braai/stoep area. Die kinders het die skapies wat voor ons eenheid gewei het geniet en lekker op die "jungle gym" en swaaie gespeel. Riverside is naby aan al die toeriste-aantreklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Amanda.
Ons sien uit om julle terug te welkom in die toekoms.
Groete
Steve

Riverside Manor
Bennie N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Die kampterrein was baie skoon en goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie vir die woorde Bennie.
Ons sien uit om julle in die toekoms terug te welkom.
Groete
Steve

Riverside Manor
Charmaine M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld.

Sal definitief aanbeveel, netjies en skoon en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Baie dankie Almero, ons sien uit na die volgende besoek.
Groete
Steve

Riverside Manor
Melanie M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met vriende

Onbeskryflik mooi!

Ons het lanklaas so lekker gebly. Die mooiste, rustigste plekkie. Ons sal enige tyd weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Melanie.
Ons sien uit om julle weer te welkom.
Groete
Steve

Riverside Manor
Zanele Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele Z
Gesin met klein kinders

Very relaxed environment.

The warm welcome from Mr Steven was the best, we had a blast the view was perfect and I would definitely come back with a group of friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverside Manor se terugvoer

Thank you for your appreciative review.
We look forward to having you back in the future.
Kindest regards,
Steve.

Riverside Manor
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Rosetta, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMWQ5ZTY2LTZmMjctNDg0ZC05MjAzLTdiMWMwZmU0YjYyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 R103 Rosetta Rosetta 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.297964150642 29.978985786438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem