Riverside Retreat Chalet 21

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 1 Des 2019.

Beskrywing

Riverside Retreat Chalet 21 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n stil en veilige kompleks. Die kompleks is langs die Sabierivier met 'n pragtige tuin. Dis naby die middedorp waar daar winkels en restaurante is.

Dié chalet beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens vir kinders. Daar is ook 2 badkamers, 'n kombuis, 2 sitareas met 'n TV en 'n braai-area. Die eenheid bied stort- en badgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Die veilige kompleks het parkeerplek op die perseel. Die kompleks spog ook met 'n swembad, swaaie, 'n trampolien, 'n opblaasswembad, tafeltennis en 'n putt-putt-baan. Ander doendinge in die area sluit 'n lugballonritte, bergfietsroetes en riviervaart in.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Retreat Chalet 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 kinders
3 x Kinderbed vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Retreat Chalet 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 R1 573 per nag (vir 7 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 1 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za