Riversong Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die Suidelike Voorstede en dus die ideale basis vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Daar is 'n alernatiewe gefilterde waterbron. Die gastehuis maak nie van munisipale water gebruik nie.

Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers en elkeen is ingerig met WiFi, 'n yskassie, draagbare lugversorging, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien, met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Al die kamers het 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Mr Delivery se spyskaart is in die kamer.

Riversong is net 'n kort entjie se stap van Nuweland se krieket- en rugbystadions, Cavendish Square, Claremont se middestad, die Vineyard Hotel en konferensiesentrum en verskeie plaaslike restaurante en besighede af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riversong Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]