LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverview | LekkeSlaap
+12

Riverview

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: River View-straat 23, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Riverview bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis met lieflike uitsigte. Dié huis is in Rooi-Els en het 'n uitsig oor die Rooi-Els-rivier.

Die dubbelverdiepinghuis is teen die hange van 'n berg, omring deur fynbos en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die eerste verdieping met 'n dubbelbed in elk. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en toilet het. Verder is daar 2 slaapkamers op die grondverdieping, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 4 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel ook 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Duvets, matrasbeskermers, kussings en kussingbeskermers word voorsien, asook linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar sal R150 se krag wees wanneer gaste inklok. Dieselfde aantal krag moet in die huis wees wanneer gaste uitklok.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel, wat 'n uitsig oor die baai het, geniet word. Gaste kan ook in die sitarea of in die sitkamer ontspan voor die TV. WiFi is beskikbaar. Freeview-kanale is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n mooi uitsig oor die rivier en see. Daar is braaigeriewe. Rooi-Els het 'n pragtige swemstrand waar gaste ook kan duik en gaan stap. Tussen Junie en Desember kan gaste ook walvisse gewaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverview sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Riverview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • River View-straat 23, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: River View-straat 23, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhTmjD2oT9uycUTJLwM5H8HJxyjP6SNM3f6K5Nj3hOmogfjRWAI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 23 River View Street Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.301743040248 18.822612711639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!