Hartenbos Akkommodasie by Riviera Selfsorg 17 | LekkeSlaap
+9

Riviera Selfsorg 17

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Port Natal-laan 132, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dié woonstel is op dieselfde perseel as die Riviera Coastal Inn geleë en skuil op die oewer van die Hartenbos-rivier op die asemrowende Tuinroete.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n uittrekbed in die sitkamer wat ideaal is vir 2 kinders.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n uittrekbed, 'n hoekbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het 'n gemeenskaplike buitebraai-area met 'n houttafel en -bankies.

Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, restaurant en kroeg insluit. Die swembad bied pragtige uitsigte oor die riviermonding.

Slaapplek

’n Bespreking by Riviera Selfsorg 17 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Riviera Selfsorg 17
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Port Natal-laan 132, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riviera Selfsorg 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Port Natal-laan 132, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZWIyYmNiLTJkZWItNDY3Mi04NWM1LTNhYTYwNmNkMjNiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 133 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -34.118922 22.117894
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za