Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RJ Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 42 resensies vir RJ Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Chantal L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Chantal L
Saam met vriende

Slaapplek.

Ons het net daar geslaap. Met die aankoms het dit bietjie anders gelyk toe ons die kamers in die houthuis gesien het. Ons was eers skepties, maar toe wys hy ons die ander kamers wat ons bespreek het, en dit was beter. Die voorkoms lyk bietjie skepties, maar die kamers waarin ons geslaap het, was in orde. Ons was net daar vir 'n troue. Die badkamers kort bietjie aandag en gordyne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine.

We wouldn't recommend the guesthouse as a place to stay for a longer period. For a one night stop it's fine. Staff is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vickey-luanne H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey-luanne H

Worth it if you just need a bed for a night.

Was nice enough! You can't expect much more for the price. But the beds were comfortable, there was a TV, big bathroom, coffee, tea, fridge. Didn't need more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Enkelreisiger

Ek het my verblyf by RJ Gastehuis geniet, dankie.

Met my aankoms het ek verneem dat die blyplek wat vir my gereserveer was net 'n bad het. Ek was nie tevrede nie. Nick het dadelik gereël dat ek 'n ander blyplek kry wat 'n stort het. Ek was tevrede en het my verblyf daar geniet. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig, my blyplek skoon, en ek dink dat ek waarde vir my geld gekry het. Ten tye van beurtkrag was daar 'n kragopwekker wat baie gehelp het. Dankie aan die personeel van RJ Gastehuis, julle diens is puik, hou so aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

You're welcome, Paul. We hope to see you again and you are always welcome. Have a safe journey. Greetings from RJGuesthouse Staff.

RJ Guesthouse
Martin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie gemaklik nie.

Goedkoop, maar beslis nie die beste nie. Jy kry waarvoor jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die oornag en die resensie. Dit help ons altyd om te verbeter en om waarde vir jou geld te kry. Ons het 'n verskeidenheid van kamers en pryse waarvan ons aan ons kliente verskaf. Dankie vir RJ Staff ook en hoop ons sien jou weer. Groete, RJ.

RJ Guesthouse
Henning V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon. Vriendelike ontvangs deur Micky.

Nie 'n gastehuis in die ware sin van die woord nie. Meer van 'n permanente verblyfplek vir die personeel van 'n sekuriteitsfirma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is redelik vol geboek, maar ons help waar ons kan. Dis altyd 'n voorreg om gaste die beste diens te lewer en ook om ons foute onmiddellijk reg te stel.
Dankie vir julle ondersteuning, julle is altyd welkom.

RJ Guesthouse
Derick S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Derick S
Besigheidsreis

Not what we expected.

There was no hot water to shower. The door did not seal properly. There was a wide gap between the door and the frame.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Thank you for the response it helps us to do better and correct faults immediately we appreciate your comments.
Be Safe.
Thank you
Riaan and staff

RJ Guesthouse
Andrew B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Very comfortable room.

All the requirement for a 1 night stay was available. The staff were once again very willing and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Thank you Andrew for your stay it was our pleasure and privilege from RJ staff to serve you and thank you for you’re friendliness and kindness. We will always be there for you, so don’t hesitate if you pass through, come look in or make a turn. Look after yourself and drive safely to your destination. Greetings

RJ Guesthouse
Hester M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester M
Saam met vriende

Lekker gebly, maar die geriewe is nie daar wat op hul eie lys in die kamer is nie.

Daar is 'n deur voor die badkamer, wat waardeer word, al is die kamer ingerig vir 'n paartjie. Die stortwater was net aan die koel kant. Beperkte parkering, gelukkig was daar nie baie gaste tydens ons verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou Review dit maak ons net sterker en ons stel dadelik ons foute reg en ons leer ook daar deur so julle is altyd welkom en Dankie dat julle julle maskers gedra het en vir alle ander gaste net boodskap stuur please wear mask and sanitised on arrivals at reception and Guesthouse areas with arrivals and all Departures

RJ Guesthouse
Dirk V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk V
Besigheidsreis

Onvoldoende.

Krag trip gereeld. Ligte, ketel, mikrogolf, yskas werk net soms. Enkelbed is gebreek. Ontvangs verstaan skaars Engels. Stortkop pas jou onder die ken as jy 1.8m is. Plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terug voering ons sal dadelik aandag gee daaraan die punte wat u genoem het en sal dit dadelik regstel . Dankie vir jou verblyf .Groete Riaan en RJ Staff

RJ Guesthouse
Chrissie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chrissie V
Enkelreisiger

Kon nie die ingang kry nie en die verblyf is definitief nie wat ek verwag het na vorige besprekings nie. Swak.

Die gordyn was opgeknoop, uiters swak. Die beddegoed is van baie swak gehalte. Die werf is baie slordig en nie skoon gevee nie. Nee wat, as dit die standaard in die toekoms gaan wees, is ek jammer, sal dit nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering ons sal opvolg na al jou punte wat jy genoem het en ons kan net verbeter. Ons stel jou behoeftes dadelik reg. Dankie, jy is altyd welkom. Groete, Rj en personeel.

RJ Guesthouse
Andrew B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Perfect for my travel requirements.

I wanted a convenient location for an overnight stay. RJ Guesthouse was just perfect. You could arrive and leave at your leisure as there is 24 hour reception available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Thank you for your great review. It is always a privilege for RJ staff to help our clients at all times and it helps us to improve. Thank you for your friendliness. Don't be shy, we are open 24 hours so if you pass here, come look in. You are always welcome at any time. Greetings, Riaan, Jooy and RJ staff.

RJ Guesthouse
Dalien A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Gemaklike en netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons geniet sulke lekker gemaklike en vriendelike mense. Dit was 'n groot voorreg en plesier om diens te lewer deur RJ personeel. Julle is enige tyd weer welkom. Ons is oop 24 uur, so moenie huiwer nie. As julle hier verby kom, loer gerus in. Groete, Riaan, Jooy en RJ personeel.

RJ Guesthouse
Celeste O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste O
Gesin met tieners

Het ongelukkig slegs een nag gebly.

Mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit is 'n groot vooreg om lekker vriendelike mense te ontmoet en dit is 'n groot vooreg vir RJ personeel om goeie diens te lewer vir sulke gemaklike mense. Moenie huiwer, as julle hier verby gaan nie, julle is enige tyd welkom. Geniet julle reis. Groete, RJ Guesthouse.

RJ Guesthouse
Vic S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic S
Saam met vriende

We had a lovely stay. Will definitely stay over again.

Staff were very helpful and we had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

RJGuesthouse and Staff want to say we highly appreciate you’re review and we really appreciate you’re friendliness. You always welcome and we look forward to your next visit.

RJ Guesthouse
David D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David D
Gesin met klein kinders

Veilig met als wat nodig is.

Ons het lekker gebly. Dis redelik eenvoudig met al die nodige dinge. Lekker plek om te oornag as mens reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dit was weer tyd en n voorreg vir RJ Guesthouse en staff om lekker vriendelike Suid - Arikaners te ontvang en goeie diens te lewer sonder klagtes, julle moet veilig reis en moenie huiwer nie, kom loer enige tyd weer by ons in.

Groete RJGuesthouse

RJ Guesthouse
Marthinus M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marthinus M
Gesin met tieners

Nie goeie diens gewees nie.

Die diens was nie goed nie, daar was nie regtig warm water nie, en boonop alles, was van die beddegoed vuil gewees, en die ontbyt was oraait gewees, maar die bestuur se onsekerheid van die bedrag van die ontbyt was regtig onprofessioneel jy kan nie een oomblik sê soveel en die volgende 'n ander bedrag nie, sal nie weer daar oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Jammer oor die ongerief ons het n nuwe assistent bestuurder gekry RJGuesthouse wat nog besig is met opleiding maar sal klagte dadedelik opvat en regstel.
Dankie Groete
RJ GUESTHOUSE en staff

RJ Guesthouse
Koos E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs 'n gedeelte van die nag daar geslaap en kan dus nie werklik 'n opsomming maak nie.

Dit is eenvoudig, maar netjies. Negatiewe kommentaar: Daar is nie spieëls in die kamer sodat die dames hare kan blaas en die gesigprentjie kan inkleur nie. Die spieëls in die badkamer is te ver van die muurprop af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir julle inloer, baie aangename familie( dames), baie vriendelik mag ons julle weer sien en ons sal julle behoefte inagneem met die spieels .

Reis Veilig.
Groete RJGuesthouse en staff

RJ Guesthouse
Adri K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie armsalig.

Ons het oorspronklik die goedkoper kamer bespreek en toe opgradeer na 'n "beter" een. Vadertjie tog, as die opgradering kamer so gelyk het, is ek vreeslik dankbaar ek het nie die goedkoper kamer gesien nie. Dis beslis nie R500 per aand werd nie. Glad nie, dis ook nie skoon nie, my man wou glad nie onder die beddegoed slaap nie. Dan as jy wil bad en jy trek die prop uit vat die water meer as 'n uur om uit te tap, m.a.w. die drein id ook verstop. Ek wil nie in die mense se karakter klim nie, maar wees eerlik op die webtuiste, dit is beslis 1 ster en nie 4/5 soos per advertensie nie. En die prys net om te slaap is belaglik. Daar is ook geen parkering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Jammer as ons nie aan u vereistes voldoen het nie ons vra nederig om verskoning ons was ook baie vol en besig daardie aand van RJ Guesthouse se kant af gee ons altyd om vir ons kliente en gaste kom altyd eerste, net in die toekoms sal ek voorstel dat julle dit dadelik rapporteer by ontvangs waarna ons dit dadelik regstel, maar ons volg ook dadedelik u klagte op en herstel dit onmiddelik.

Vriendelike Groete
RJ Guesthouse

RJ Guesthouse
Karli V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gepas.

Verblyf was netjies en het voldoen aan ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie dis n Groot voorreg van RJGuesthouse om vir julle Goeie Diens te lewer en Geseende Kersfees en mooi Nuwe Jaar as julle hier verbykom Julle is altyd Welkom. Groete RJGuesthouse

RJ Guesthouse
Andrew V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, privaat en vriendelikheid.

Dit was baie lekker en ontvangs was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie en Namens RJ personeel en staff was dit n groot vooreg om dienste te lewer aan sulke lekker aangename vriendelike gaste uit die boonste rakke en hulle te ontvang. Ons deure is altyd enige tyd oop vir julle as julle hier verbykom moet nie skaam wees nie kom loer sommer weer in by RJ. Nogmaals baie dankie en Geseende Kersfees, Voorspoedige Nuwe jaar en alles mooi vir julle vorentoe en Reis veilig en versigtig na julle Bestemmings.
Groete RJGuesthouse

RJ Guesthouse
Francine W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Francine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slecht.

Oud gedateerd verblijf. Motten ballen in de sanitaire ruimte. Verschrikkelijke stank. Het gehele huisje was goedkoop maar heeft een dringende upgrade nodig. Voor ons gevoel sliepen wij in een fietsen stalling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Good day Francine,
Thank you for your review.
We apologise for any inconvenience caused during your stay.
Thank you
RJ Guesthouse

RJ Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, stil.

Stil en rustig. Gerieflik, lekker geslaap. Lekker ontbyt. 'n Gesighanddoek en hak in badkamer om klere op te hang terwyl jy bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Van RJGuesthouse en Personeel se kant af, dis n groot voorreg om sulke lekker vriendelike gesellige mense te ontvang en om vir julle goeie diens te lewer enige tyd , mag julle weer hier inloer as julle hier verbykom , julle is altyd en enige tyd welkom, mag julle n wonderlike veilige reis he. Groete RJGuesthouse alles mooi vir julle vorentoe. Baie Dankie

RJ Guesthouse
Chanell G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chanell G
Enkelreisiger

Ontvangs was onaangenaam.

Niks was verduidelik oor waar om sleutels in te handig nadat ek genoem het ek sal vroeg vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Jammer oor die onduidelijkheid en misverstand ,maar as Eienaar Riaan/Jooy van RJGastehuis sal dit dadelik opneem met hulle personeel en julle is altyd weer welkom.
Baie dankie vir u besoek en mooi dag verder.

RJ Guesthouse
Johan F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gemaklike verblyf, baie bekostigbaar.

Goeie diens van die oomblik dat ons daar instap, daar was tot aangebied om ontbyt vir ons 04:00 die oggend reg te hê toe ons verder moes ry. Plekkies is skoon, dit was lekker stil, beddens slaap lekker, voertuig was veilig, alles wat mens nodig het vir 'n oornagstop. Waarde vir die geld wat jy betaal, daar was doodseker gemaak dat ons gelukkig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit is 'n groot voorreg van RJ personeel om vir so 'n lekker, vriendelike en gemaklike mense die beste diens te lewer en mee kennis te maak. Mag ons julle enige tyd weer vorentoe verwelkom en sien. So, as julle hier verbykom moet nie skaam wees om hier te stop nie. Mooi bly en groete, RJ Guesthouse.

RJ Guesthouse
Chris V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goeie ontvangs, baie besorg oor veiligheid, selfs my gehelp om my sleepwa af te haak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie, goeie, vriendelike, lekker mense en dis 'n groot plesier om vir hulle diens te lewer van RJGuesthouse op 24-uur staf basis. Dankie. Mag ons julle weer ontvang.

RJ Guesthouse
Erika E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en sal verseker weer van RJ gebruik maak.

Goeie waarde vir geld - waardeer kontak van eienaar 2 dae voor die tyd om 'n behoeftebepaling te doen, goeie waarde vir geld, linne en matras van goeie gehalte. Ontbyt betyds bedien en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dis is 'n groot voorreg om met sulke vriendelike lekker gesellige Kliënte kennis te maak en dis 'n groot voorreg van RJGuesthouse staff om vir hulle altyd die beste diens te lewer en dat hulle van ons dienste gebruik gemaak het en hulle is altyd enige tyd welkom.

RJ Guesthouse
Susan L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Great feedback.

I did not personally stay here, but the feed back i got from the children, was very good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie terugvoer.

Ek het nie persoonlik hier gebly nie, maar die terugvoer wat ek van die kinders gekry het, was baie goed!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

It's our pleasure to serve you at all times. The best service for such a lovely and friendly guest. You will always be welcome. May we see you again in the future.
Greetings to you and a big thank you Susan.

RJ Guesthouse
Susan H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Besigheidsreis

Baie bevredigend.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie aan Mev Horn en haar klein dogter, Suid Afrikaanse super ster Geraldene, sy sing pragtig op daardie CD van julle. Nogmaals groot dank van RJGuesthous, Riaan, Jooy en staf.
Dit was 'n groot voorreg dat julle by ons tuis gegaan het en mag ons julle binne kort weer ontvang of sien.
Baie, baie dankie aan julle 2 dames wat by ons veilig en tuis gevoel het.
Mooi pad vorentoe met die singery.

RJ Guesthouse
Esser V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esser V
Saam met vriende

Regtig 'n bekostigbare, lekker gastehuis met 'n puik ontbyt en lekker geselsies.

Baie vriendelik en gasvry. Is mal oor die informele opset en toegerustheid vir 'n kuiertjie om die braaier. Die ontbyt was puik met soveel om van te kies en oor die algemeen baie gemaklik en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dis n groot vooreg om sulke opregte Suid Afrikaners, Engels en Afrikaanse Gaste te Ontmoet en groot plesier om n diens te lewer aan hulle,ons Deur is altyd oop vir julle mag ons julle weer sien en Ook groot Dankie vir Reis Agentskap Travelleground, Lekkaslaap van RJGuesthouse en Staff

RJ Guesthouse
Amanda V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda V
Enkelreisiger

Nie geskik vir enkeldame nie, stortvloer vuil en slymerig, kamer ruik na muf.

Ek reis voortdurend vir my werk. Die bedrag wat RJ Gastehuis vra is 'n skande teenoor wat mens kry daarvoor. Ek het goedkoper betaal in Kathu, Kuruman, Upington, Mosselbaai, Jan Kempdorp en BAIE beter ontvangs en pragtige, skoon verblyf gekry. Die plek is beslis nie op standaard nie en nie geskik en veilig genoeg vir 'n enkellopende dame nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Ons het die dame nogal een van ons geste kamers gegee; daar word elke dag inspeksies gedoen op ons kamers. Higiënies skoon gemaak en ons het 'n klagte boek op die perseel met 24 uur sekuriteit en kameras, hoë mure ens. Ons was vol geboek en die dame het ook laterig gearriveer. Ontvangs en myself het opvolg werk gedoen met haarself en sy was tevrede. Ek kan nie kieskeurig wees nie en ons gastehuis voldoen aan al die standaarde en verskillende rasse groepe, almal is welkom. Ons het ook verskillende kamers met verskillende pryse.
RJ Guesthouse probeer altyd die beste diens lewer aan al ons kliënte en ons het goeie kliënte wat gereeld terug kom.
Dankie,
Riaan en Staf van RJGuesthouse

RJ Guesthouse
Deon H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Besigheidsreis

Bekostigbaar en gerieflik.

Bekostigbaar, veilig, netjies, vriendelike en behulpsame ontvangs en diens. Die gratis ontbyt het ons baie waardeer. Ons gaan vir seker elke maand by hierdie fasiliteit bespreek vir ons sakereis een keer per maand na Ermelo. Kamers is ruim en toegerus met dit wat min ander fasiliteite bied ─ voorsien van groot yskas, mikrogolfoond, tafel met stoele en TV. Badkamer is groot en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie!
Dit is n groot om 'n Lekker Suid Afrikaner te bedien en ons gaste kom ten alle tye eerste.

RJ Guesthouse
Caroline P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline P
Saam met vriende

Billik!

Heel billike prys en goed geleë, vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie dis n groot Plesier om met sulke lekker gesellige mense te doen tekry en om vir hulle goeie diens te lewer van RJ Guesthouse se kant af, julle is altyd Welkom mag ons julle weer sien, Reis veilig dankie Groete,
RJGuesthouse

RJ Guesthouse
Lourens D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Baie vriendelik. Heerlike groot ontbyt. Baie gerieflik en netjies.

Baie dankie aan Riaan en sy personeel, uitstekende diens, vriendelik, netjies en skoon, gesellig, ongelooflike lekker ontbyt, sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dis 'n groot plesier van RJ Guesthouse en Staf, mag ons julle weer sien om diens te lewer. Groot Dankie

RJ Guesthouse
Riaan L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Gesin met tieners

Friendly and comfortable.

Good value for money accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Its a big pleasure to deal with nice friendly guest like you and you always welcome.
Hope we see you soon.

Greetings RJGuesthouse

RJ Guesthouse
Erik O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste.

Riaan het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Ons is sonder addisionele koste opgradeer na 'n beter kamer. Ontbyt was 'n baie aangename ervaring. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dis 'n groot plesier en voorreg om 'n diens te lewer aan sulke vriendelike, spontane en lekker Suid Afrikaners. Dankie. Altyd Welkom

RJ Guesthouse
Leonard B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard B
Gesin met klein kinders

Wens ons het vroeër van RJ Guesthouse geweet.

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt is tops! Dis naby aan die skougronde vir ons wat gereeld skou op Ermelo. Ons het heerlik gebly in 'n skoon en netjiese kamer. Hulle is vriendelike, gasvrye mense. Sien jul weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, dit wat 'n voorreg om met sulke mooi, vriendelike plesierige mense kennis te maak.
Riaan / Jooy en staff

RJ Guesthouse
Juliana B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana B
Besigheidsreis

Good value for money. Safe, central, clean and friendly.

Management and staff very friendly. The rooms are exceptionally clean. Location very central. Nice breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Thank You,
You're welcome, our mission is to give the best service and value for money at all times for our customers.
RJ Guesthouse

RJ Guesthouse
Nicoline C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline C

Vriendelike mense, rustige atmosfeer, uitstekende kos.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Dis 'n groot plesier van RJ Guesthouse staff sekant af om sulke goeie diens vir sulke lekker vriendelikke gaste te gee.
Dankie mag ons julle binne kort sien ry veilig.

RJ Guesthouse
Karen D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen D

Ons versoek ten opsigte van 3 susters en ons pa was nie in ag geneem nie. Die twee dubbelkamers het eenvoudig nie gehelp nie.

Netjiese kamers, vriendelike ontvangs, aangename verblyf. Lekker ontbyt ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie S

Baie lekker plekkie.

Gerieflike plekkie om te bly en die mense op diens was baie behulpsaam. Ons sal gerus weer daar 'n draai gooi as ons weer verbyry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RJ Guesthouse se terugvoer

Thank you very much it's a pleasure. Baie dankie dit is n groot plesier om goeie vriendelike mense te ontvang en mag julle wonderlike nuwe 2016 he en groot sukses behaal.

RJ Guesthouse
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Wes Straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJQ9M2ppR8XrQ8TuiSWQsrtmhK3y25JILVy4XDsjHRYHAiYa5IJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 39 Wes Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 00:00-23:00 10:00 -26.529502 29.982817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem