Road Lodge Cape Town International Airport
Opsomming van Resensie
Nicoleen S - Jul 2022
Gemiddeld
Netjiese blyplek met professionele diens baie naby aan Kaapstad Lughawe.
Lorinda S - Jul 2022
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Kelly M - Jul 2022
Gemiddeld
Comfortable and convenient for a traveller.
Chris D - Jun 2022
Gemiddeld
Okay.
Stephan S - Jun 2022
Gemiddeld
Netjiese verblyf. Lekker geslaap.
Leon K - Jun 2022
Gemiddeld
Slaap oor naby lughawe.
Rika B - Jun 2022
Gemiddeld
Skoon en netjies. Veilig gevoel.
Isaac J - Jun 2022
Gemiddeld
Gasvrye personeel. Baie behulpsaam, vinnige diens.
Ansie L - Jun 2022
Gemiddeld
Rustig, veilig, naby die lughawe.
Yvonne P - Mei 2022
Gemiddeld
I spend a lot on requesting transport to tour.
Truia L - Mei 2022
Gemiddeld
Gerieflik.
Lorinda S - Apr 2022
Gemiddeld
Al negatiewe kommentaar, is dit was baie noisy.
Linel J - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was baie rustig en gemaklik.
Corline C - Apr 2022
Gemiddeld
Dit was 'n goeie oornagplek.
Christopher P - Apr 2022
Gemiddeld
Rustig en netjies.
Gerda V - Feb 2022
Gemiddeld
Gerieflike, netjiese verblyf naby die lughawe.
Michelle M - Jan 2022
Gemiddeld
Was perfek vir oorslaap voor vroeg more vlug, 5min van lughawe.
Isabelle T - Jan 2022
Gemiddeld
Praktiese verblyf naby lughawe.
Thomas S - Okt 2021
Gemiddeld
Very conveniently situated.
Hugo R - Okt 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Anchen R - Okt 2021
Gemiddeld
Maklik en veilig.
Mariette S - Okt 2021
Gemiddeld
Oorgebly a.g.v. lockdown reistye om vroeë vlug te neem.
Jennifer M - Mei 2021
Gemiddeld
The location suited our reason to visit (family wedding).
Matthys V - Apr 2021
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld. As jy net slaapplek soek, honderdpersent!
Renier V - Mrt 2021
Gemiddeld
Uitstekende nagrus.
Moirick P - Des 2020
Gemiddeld
Comfortable
Fanie K - Des 2020
Gemiddeld
Uit 'n sakereis oogpunt die aangewese en gerieflike blyplek.
Bernelee F - Nov 2020
Gemiddeld
My stay was very relaxing.
Jaco M - Nov 2020
Gemiddeld
Vinnge vriendelike diens. Pesoneel baie hulpvaardig.
- Kapasiteit: 180 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kaapstad Internasionale Lughawe, Langs BP Diens- en Vulstasie, Kaapstad, 7475, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom