Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Carnival City

  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsburgstraat, Carnival City-kompleks, langs die N17, Brakpan, Johannesburg, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Carnival City is in die Carnival City and Hotel-vermaakkompleks in die Oosrand van Johannesburg geleë. Die ligging bied toegang tot konferensiegeriewe, casino's, restaurante, kroeë en vermaak, en is ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne en kinders.

Die hotel spog met 92 kamers waarvan elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Lugversorging en enkelslaapbanke vir kinders is in sekere kamers beskikbaar. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.

Road Lodge Carnival City bied veilige parkeerplek, 'n ontvangs wat 24 uur per dag oop is, en 'n ligte ontbyt daagliks. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank.

Of gaste nou vir besigheid, vakansie of albei reis, dié hotel bied maklike toegang tot belangrike bestemmings in en om die stad.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 19 resensies vir Road Lodge Carnival City
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Reservations Team Road Lodge Carnival City Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 3

Ligging

  • Elsburgstraat, Carnival City-kompleks, langs die N17, Brakpan, Johannesburg, 1541, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Carnival City het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsburgstraat, Carnival City-kompleks, langs die N17, Brakpan, Johannesburg, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1245862538e165b7a1534488e01f55981c6f4c5a16bc454e83c3f63aa463106dd3898f7f874cdfbd36cc1382d0075d8754d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Elsburg Road Carnival City Complex, off N17 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.255700711957 28.317262424554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem