LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge Johannesburg Airport | LekkeSlaap
+22

Road Lodge Johannesburg Airport

  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Johannesburg Airport bied gemaklike, bekostigbare en uiters gerieflike verblyf naby die besige OR Tambo Internasionale Lughawe. Die hotel is in 'n pragtige tuin geleë en is op dieselfde perseel as die sustersterrein, Town Lodge Johannesburg Airport. Dit bied maklike toegang tot die hoofweë, die lughawe se Gautreinstasie en Definitive Conferencing, 'n gewilde konferensiesentrum in dié omgewing met plek vir tot 220 afgevaardigdes.

Die hotel het 92 kamers wat elk lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in sommige kamers. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed en 'n lughawependeldiens teen 'n klein fooi beskikbaar.

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Road Lodge Johannesburg Airport
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Johannesburg Airport het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruinstraat, Langs Herman-weg Harmelia Uitbreiding 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2676721a454ff71a2ede030f803b81e5454caaf600192e4663ddb3f695d15b8c6b08d754286d9393211a4e2a708ae10f4d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kruin Street off Herman Road Harmelia Ext 2 1613 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1418253 28.191484
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem