LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge Port Elizabeth Airport | LekkeSlaap
+23

Road Lodge Port Elizabeth Airport

Hotel
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Havilland en die Westelike Lughawepad, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Chief Dawid Stuurman International Airport bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat naby die lughawe in die Vriendelike Stad wil bly en is net 150 m van die lughawegebou af. Dit is naby die strand, natuurreservaat en 'n rits kulturele en vermaak-bestemmings.

Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed. Die swembad is 'n heerlike plekkie om by te ontspan buite.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Road Lodge Port Elizabeth Airport
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van De Havilland en die Westelike Lughawepad, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge Port Elizabeth Airport het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van De Havilland en die Westelike Lughawepad, Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26d19b7de7153e44d189eca55dbd371ff51115597e30c23a8170caae4e4d3ec8de514aa057bd3530460b5c48a9e172096885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of De Havilland and Airport West Road Port Elizabeth International Airport 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.9838547 25.6092154
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!