Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Port Elizabeth

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Boardwalk Casino & Entertainment World, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Port Elizabeth is naby die 3 ander Road Lodge-hotelle wat in dié stad is en bied verblyf wat elke reisiger se sak pas. Dit is naby Hobie-strand in Somerstrand, die Boardwalk Casino and Entertainment Wold, die middestad, konferesiegeriewe, die stadion, die lughawe en die SA Lugmag Museum.

Dié hotel het 92 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Sekere kamers het ook ’n enkelslaapbank vir ’n kind. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n lessenaar in. Daar is ook gratis WiFi. Sekere kamers is vir gaste met gestremdhede geskik.

Die hotel het veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs. ’n Ligte ontbyt word daagliks bedien en daar is ’n snoepmasjiene waar gaste versnaperings en drankies kan kry.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 59 resensies vir Road Lodge Port Elizabeth
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Team Road Lodge Port Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 3

Ligging

  • Marienerylaan, Boardwalk Casino & Entertainment World, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge Port Elizabeth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan, Boardwalk Casino & Entertainment World, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe20b67da742a80cfbacdc399a7d72d02d2bf3cb40ff43bfc155c7d9a0f7db7eaeeaa5b300d049202c8be65b9882ec6f7505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Marine Drive Boardwalk Casino & Entertainment World 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9811796 25.6566259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem