Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Potchefstroom

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Govan Mbeki- en Nelson Mandela-rylaan, Langs Mooi Rivier Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Road Lodge Potchefstroom bied gerieflike verblyf en 'n besoek aan hierdie universiteitsdorp in die Noordwes hoef beslis nie onbekostigbaar te wees nie. Dit is langs die MooiRivier Mall en lekker naby die universiteit, sportgronde, skole, middedorp en 'n rits kulturele, historiese en vermaak-besienswaadighede geleë.

Die hotel spog met 90 kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte, én 'n paar kamers het lugversorging. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is in sommige kamers beskikbaar en skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.

Die Road Lodge Potchefstroom bied veilige parkeerplek, 'n ontvangs wat 24 uur per dag oop is en bied daagliks 'n ligte ontbyt. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank. Die swembad is ideaal vir buite ontspan.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 55 resensies vir Road Lodge Potchefstroom
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Hoek van Govan Mbeki- en Nelson Mandela-rylaan, Langs Mooi Rivier Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Road Lodge Potchefstroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Govan Mbeki- en Nelson Mandela-rylaan, Langs Mooi Rivier Mall, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221d96608ce745f318ab7ef2fdcfdfaf3c3b5530c1900a6131d247ee8d63e92ecac16214ec02a74488ae2529c9a6f0412c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Corner of Govan Mbeki and Nelson Mandela Drive Next to Mooi River Mall 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.714463094976 27.103915214539