Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Rivonia

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Reservations Team Road Lodge Rivonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 8 resensies vir Road Lodge Rivonia
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Bianca V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca V
Saam met vriende

Piekfyn vir 1 oornag, maar sou nie langer daar wou bly nie.

Die kamers is aansienlik kleiner as wat dit op die fotos gelyk het. Die stort is deel van die kamer, wat effe ongemaklik was. Ontbyt was darem lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Goeie nagrus. Baie netjies.

Ons het bietjie gesukkel met die inboekproses waar die ontvangs vir ons gesê het slegs een eenheid is betaal en 'n bestuurder moes eers genader word om die situasie reg te stel. Verder het ons geen klagtes of probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pal Solutions P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pal Solutions P
Besigheidsreis

Putting 3 technicians into one room while we paid for 2 rooms.

We booked and paid for 2 rooms and when our 3 technicians arrived, they put all 3 of them into one room. Two beds and one bunker and they brought the 3rd guy loose blankets to throw over. They only had one bathroom to use. This is unacceptable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananda H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ananda H
Besigheidsreis

Baie "basic", maar skoon en gemaklik.

Ek was daar op 'n sakereis. Als was skoon en netjies, maar klein dingetjies het gekrap. Daar is 'n ketel, tee en koffie, maar geen melk nie. Daar is geen haardroër nie, maar kon een by ontvangs kry. Kameretes word met plastiese eetgerei bedien. Die gange het effe na rook geruik. Verder geen klagtes. Baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Besigheidsreis

Good stay.

Friendly, good service and breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het regtig net oorgeslaap vir besigheid die volgende dag.

Mense was baie vriendelik. Alles was baie netjies en skoon. Die ontbyt was genoeg en heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Clare R
Besigheidsreis

Not pleasant.

I booked a non-smoking room but all I could smell was smoke. Other guests were loud and rowdy until the early hours of the morning. The room was very basic and does not look like the photos, with no duvet on the bed on sheets and a blanket. When I went to ask the receptionist for help she stuffed a whole muffin in her face before talking to me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klinies skoon! Netjies.

Net een aand oornag. Weet altyd wat jy kry, baie netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Road Lodge Rivonia se terugvoer

Goeiedag Nicky

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons te vertel van julle tydjie saam met ons.

Ons is veheug dat julle ons 5 sterre toegeteken het. Ons hoop dat julle sommer binnerkort weer ons gaste sal wees.

Lekker dag

Sue en die hele span by Road Lodge Rivonia

Road Lodge Rivonia
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 10de Laan en Rivonia-weg, Rivonia, 2128, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba21b589bbafec1883bcad9e5ba760003afd058da6805d2ccb7364a007115098623c6b0f9222468cc450595c5d3f95156a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Cnr 10th Avenue and Rivonia Road Rivonia 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.054905550474 28.058429411447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem