LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Robin Hill Cottage | LekkeSlaap
+10

Robin Hill Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Robin Hill Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Stephan T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T
Saam met vriende

Lekker blyplek.

Ons het blyplek nodig gehad vir 'n paar dae in die natuur van Magoebaskloof en Robin Hill Cottage het al ons behoeftes bevredig. Die sit- en eetgedeelte is klein en sal nie ideaal wees indien mens heelwat tyd daar wil deurbring nie. Die slaapkamer is egter ruim. Die badkamer is ook ruim genoeg en baie mooi toegerus. Richard en Trish bly op die perseel, en was altyd beskikbaar. Daar is 'n pragtige tuin rondom die cottage.

Connie J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige en pragtige omgewing. Gawe mense. Ons het heerlik gebly en alles was daar wat ons benodig het.

Dit is sentraal geleë en ons kon die hele Magoebaskloof en omgewing van daar af verken. Die woonstelletjie is in 'n pragtige tuin met baie voëls in die omgewing.

Hanri P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huisie met vriendelike eienaars.

Oornagstop in Magoebas vanaf Pretoria tot in die Kruger.

Christine M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M
Gesin met klein kinders

Klein eenheid, maar al wat mens nodig het vir slaap.

Baie vriendelike eienaar. Beskuit en melk was voorsien. Trappe is styl, maar klimbaar. Ongelukkig baie spinnekoppe, dit is wel a.g.v grasdak neem ek aan. Gemaklike dubbelbed met lekker warm duvet.

Pieter V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice people and beautiful surroundings.

However the ladder to the bedroom does not conform to any standards and might injure the unsuspecting.

Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G10 langs die R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a10826f531212156fb0aff1c5c188287d8be8c6e535e5dd154151ef95309d46fd476a767d287a568520cadb934bf61633e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag(plek vir 3) 5 5 1 5 G10 off R71 Magoebaskloof 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.911133263124 30.002762710902
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!