Sedgefield Akkommodasie by Robin's Corner | LekkeSlaap
+12

Robin's Corner

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis sak braaibrikette en vuuraanstekers vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robin-weg 5, Sedgefield , 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Robin's Corner is in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete geleë. Dit is stapafstand vanaf die strandmeer en 5 minute se ry vanaf Myoli-strand.

Die tweeslaapkamer-eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n privaat ingang met binnetrappe. Daar is dubbelbeddens en genoeg ingeboude kaste in die kamers, waarvan een toegang tot die balkon het. Die leefarea is oopplan en lei na 'n ruim balkon. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-stoof, mikrogolf oond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.

Op die balkon is 'n tafel, stoele en ketelbraai vir buitelug-etes en gesellige kuiers. Die eenheid het ook 'n groot platskerm-TV met DStv.

Hierdie eenheid is langs die eienaar se woning op dieselfde perseel en nie aan te beveel vir in kinders onder 8 jaar oud nie weens die trappe. Let asb. daarop dat die eienaar klein hondjies het.

Die oopplan-eenheid op die grondverdieping is privaat en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV en DStv. Daar is privaat braaigeriewe by die eenheid en onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Robin's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Robin-weg 5, Sedgefield , 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Robin's Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robin-weg 5, Sedgefield , 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPqy1JjTEmqudTWVqBNnXxVWawo41GWF7Cy2XdrkSpT1o7VAO6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 5 Robin Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.02090692347 22.808010419049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za