Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Rest and Lilly's Rest

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Robin's Rest and Lilly's Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met tieners

Plekkie is bietjie kleiner as wat ek gedink het, maar nogsteeds baie gerieflik.

Dit was 'n baie lekker vakansie. Ek gaan dadelik weer bespreek vir komende Desember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alisha A
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

Thank you to Tammy for being a lovely host. We enjoyed every moment. Perfect place for a family stay with lots of sleeping space. Safe area as well. Thank you.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie nice sal definitely my vriende en famille aanraai om te besoek.

Ek en my vrou baie geniet. Tammy en haar span was baie bedagsaam saam met haar eggenoot. Verblyf baie netjies. Sal definitely weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus A
Gesin met klein kinders

Wonderlike, lieflik en nog meer. Baie Lekker gekuier sonder enige probleme.

Tammy is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

Accommodation was very comfortable and well suited to the groups needs.

Kids especially enjoyed the swimming pool.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Gesin met tieners

Lieflike, gemaklike en rustige verblyf.

Ons as gesin was baie vriendelik verwelkom en die Robin's Rest woonstel was alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker moderne verblyf. Veilig en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R
Gesin met tieners

Fantasties.

Tammy van Robin's Rest gaan regtig uit haar pad vir gaste. Ek is tot met 'n paar vetplante daar weg. Sal definitief aan my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest and Lilly's Rest se terugvoer

Baie dankie Conrad en gesin. Dit was 'n plesier om julle as gaste hier by ons te he. Ons hoop om te julle pragtige gesin eendag weer te sien.

Robin's Rest and Lilly's Rest
Annika M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie ontspanne.

Vriendelike mense.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robin's Rest and Lilly's Rest se terugvoer

Baie dankie.

Robin's Rest and Lilly's Rest
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 20, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b356a33f05fe8bab6d77e2aa02e0504fecf9a5b1b9ddffea49edf7247117cf0f41e97c25fedde29a3d1676774ca62f70e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Cradock Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972159980577 22.454021720238