Rob's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rob's Place bied selfsorgverblyf in Potchefstroom met 'n ontspannende, war en plattelandse atmosfeer. Hierdie ruim en ontspannende venue moedig gaste om hulself tuis te maak met all geriewe beskikbaar vir gaste om te benut.

Daar is 12 dubbelkamers beskikbaar vir 32 gaste en word daagliks skoongemaak. Alle kamers het en suite-badkamers. Sommige kamers het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, koffiestasie en eetgerei. Ander kamers het slegs 'n yskas, mikrogolfoond, koffiestasie en eetgerei.

Elke kamer het lugversorging en is beskikbaar teen 'n addisionele koste per dag. Afstandbeheerders kan by die kantoor afgehaal word. WiFi-toegang is beskikbaar deur Safricom-Internet koepons en te koop by die kantoor. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

'n Klein basies ontbyt word by die tarief ingesluit. Dit bestaan uit koffie, beskuit, ontbytgraan, vrugte en jogurt. Rob's Place voorsien nie middagete of aandete nie, maar is naby verskeie restaurante geleë.

Hier's jy 5 km vanaf die grootste winkelsentrum in Potchefstroom met verskeie groot handelaars, restaurante en die bioskoop. Noordwes Universiteit is sowat 5 km ver, asook alle groot hoërskole, krieket-, hokkie- en rugbyvelde is ook net 10 minute se ry ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rob's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]