LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rob's Place | LekkeSlaap
+7

Rob's Place

145 resensies
Gastehuis
Dubbelkamers
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 12 dubbelkamers beskikbaar vir 35 gaste en word daagliks skoongemaak. Alle kamers het en suite-badkamers. Sommige kamers het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, koffiestasie en eetgerei. Ander kamers het slegs 'n yskas, mikrogolfoond, koffiestasie en eetgerei. Spesifiseer asb. met die bespreking watter tipe kamer jy wil hê. Ons bied nie 'n pendeldiens aan nie, maar 'n pendeldiens kan gereël word. Rob's Place voorsien nie middagete of aandete nie, maar is naby verskeie restaurante geleë. Elke kamer het lugversorging en is beskikbaar teen 'n addisionele koste per dag. Afstandbeheerders kan by die kantoor afgehaal word. WiFi-toegang is beskikbaar deur Safricom-Internet koepons en te koop by die kantoor. 'n Kragopwekker is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat ons wel kredietkaartgeriewe het. Toegang tot WiFi is beskikbaar deur Safricom- Internetkoepons en is beskikbaar by die kantoor. Draagbare lugversorging is beskikbaar teen ekstra koste by die kantoor.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Terugbetalingsbeleid:
Indien gaste nie opdaag nie, of binne 14 dae voor die inklokdatum kanselleer: geen terugbetaling.
Kansellasie tussen 15 - 30 dae voor die inklokdatum: 25% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasie 30 - 60 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito word terugbetaal.
Kansellasie 60 dae of meer voor die inklokdatum: Volledige terugbetaling.
Kamers word slegs bevestig sodra ’n deposito ontvang is en dit is onderhewig aan die beskikbaarheid van kamers op daardie dag.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MC Roode-rylaan, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWYxNTRkLWEwOGUtNGYxZC04MDczLTU0MjQyNDNkYWM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 145 5 1 5 533 M C Roode Street Vyfhoek 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.688586782964 27.116787135601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!