LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rob's Place | LekkeSlaap
+7

Rob's Place

145 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MC Roode-rylaan, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rob's Place bied selfsorgverblyf in Potchefstroom met 'n ontspannende, war en plattelandse atmosfeer. Hierdie ruim en ontspannende venue moedig gaste om hulself tuis te maak met all geriewe beskikbaar vir gaste om te benut.

Daar is 14 dubbelkamers beskikbaar vir 37 gaste en word daagliks skoongemaak. Alle kamers het en suite-badkamers. Sommige kamers het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, koffiestasie en eetgerei. Ander kamers het slegs 'n yskas, mikrogolfoond, koffiestasie en eetgerei.

Elke kamer het lugversorging en is beskikbaar teen 'n addisionele koste per dag. Afstandbeheerders kan by die kantoor afgehaal word. WiFi-toegang is beskikbaar deur Safricom-Internet koepons en te koop by die kantoor. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

'n Klein basies ontbyt word by die tarief ingesluit. Dit bestaan uit koffie, beskuit, ontbytgraan, vrugte en jogurt. Rob's Place voorsien nie middagete of aandete nie, maar is naby verskeie restaurante geleë.

Hier's jy 4,1 km vanaf die grootste winkelsentrum in Potchefstroom met verskeie groot handelaars, restaurante en die bioskoop. Noordwes Universiteit is sowat 5 km ver, asook alle groot hoërskole, krieket-, hokkie- en rugbyvelde is ook net 10 minute se ry ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 145 resensies vir Rob's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • MC Roode-rylaan, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Rob's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MC Roode-rylaan, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWYxNTRkLWEwOGUtNGYxZC04MDczLTU0MjQyNDNkYWM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 145 5 1 5 533 M C Roode Street Vyfhoek 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.688586782964 27.116787135601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!