Rock Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rock Apartment bied verblyf met 'n pragtige see-uitsig langs die see in Bakoven. Gaste kan die vensters oopskuif om die seeluggie in te laat. Daar is ook 'n heerlike swembad op die stoep met 'n uitsig oor die see.

Die woonstel is smaakvol ingerig en het 3 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en verhitte handdoekreling. Verder het die kamer 'n TV, 'n kluis vir waardevolle items en 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en verhitte handdoekreling. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, skottelgoedwasser, espresso-masjien, broodrooster, 2 oonde, 'n stoof en 'n yskas. Daar is ook 'n eetkamerstel vir 6, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n klankstelsel, TV, WiFi en 'n sekuriteitstelsel.

Gaste kan in die plonspoel afkoel en die uitsig geniet. Daar is ook sonstoele en braaigeriewe op die stoep. Parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Rock Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rock Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false