Rockhaven Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rockhaven Guest Farm is 'n werkende olyf- en olieplaas in die Winteroekberge in die Sederberge. Dié plaas lê hoog bo die Olifantsriviervallei en het asemrowende uitsigte oor die vallei, ongerepte fynbos, lekker swemplek in die Ratelrivier en helder plaasdamme, staproetes en bergfietsroetes. Besoekers kan ook sien hoe 'n organiese plaas werk.

Ons het 2 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die perdekamp tot by die Sederberge en Skurweberge. Albei kothuise is privaat en eenvoudig, dog smaakvol ingerig.

Rockhaven Guest Farm is 2 ure se ry van Kaapstad af en is geleë bokant Porterville in die Wes-Kaap.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rockhaven Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 060 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za