by Rockjumper Country House | LekkeSlaap
+16

Rockjumper Country House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Rockjumper Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizette O - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O

Beautiful place.

Except for the wind speeds, our stay was great!

Zané D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zané D

Rustig, salig.

Great huis, baie skoon. Ons weer was ongelukkig te warm vir die kagel en te koud vir swem, maar dit is great toevoegings tot die huis. Pizza-oond was heerlik en ons kon tot pizzas by die eienaars se restaurant bestel en dit was op ons voorstoep afgelewer.

Monét V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monét V
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Baie, baie dankie.

Yvette L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette L

'n Huis weg van die huis met alles wat jy nodig het en meer.

Die huis is gevestig tussen die landskap net voor jy in Rooi-els in ry, met die mooiste uitsig en is 'n klipgooi weg van die strand. Die huis het alles en meer wat jy nodig het en elke kamer was baie mooi ingerig. Ons het 'n heerlike tyd gehad oor Kersfees as 'n familie en ons sal definitief weer hier kom bly, dit het gevoel soos 'n vakansie huis. Jackie en Johan het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en ek sal definitief die huis aanbeveel vir 'n gesin wat lus is vir 'n wegbreek.

Lance K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lance K
Saam met vriende

Bos-lekker, festive, ongelooflike eienaars.

Vreeslik mooi plekkie. Lekker pizza-oond. Vriendelike eienaars. Altyd beskikbaar om te help. Selfoonsein is sleg, maar gee dat mens lekker gesels en saam kan kuier. Swembad is lieflik. Lekker vir 'n familie-wegbreek.

Morgan-leigh M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan-leigh M
Saam met vriende

Beslis waarde vir geld. Huis was netjies en skoon.

Die huis is uitstekend uiteengesit. Genoeg ruimte en spasie om jou wegbreek behoorlik te geniet.

Susanne G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne G
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker, als wat mens nodig het en omgewing perfek.

Perfekte plek vir rustigheid a.g.v. waar dit is maar ook 5 minute van Pringle bay. Als wat mens nodig het is daar. Baie nice en sal weer gaan.

Randy T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randy T
Saam met vriende

Amazing!

Ons as gesin het 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Beautiful huis, uitsig en vriendelike hosts. Baie Dankie Jacky en man, ons sal definitief weer kom.

Magdalena S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena S
Saam met vriende

Great, intimate getaway.

Loved the pool, pizza oven and terrace. It was a great house with all amenities. Big fridge, comfortable beds, awesome place to yourself. It was insanely windy when we were there unfortunately, but has nothing to do within the house itself.

Ruan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Huis het alles wat mens nodig het en dis lekker stil en weg van besige winkels.

Aneesah K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneesah K
Saam met vriende

Very beautiful. Would recommend to anyone, however, not really suitable for kids.

I really loved the place as did all my friends. The only thing they could add is WiFi as there is no cellphone reception in the place.

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hangklip-plaas, Langs die R44, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NDZjNjcyLTQ1NGEtNDYxNS05YmE0LWM1ZWZhMWU3Yzc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 Farm Hangklip Off the R44 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.310522689533 18.830933201744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem