Rocklands Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rocklands Nest is in die pragtige vlootdorpie Simonstad geleë. Dié dorp is vol geskiedkundige besienswaardighede en huisves die Brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dit is die perfekte plek vir 'n naweekwegbreek of vakansie as jy lekker wil ontspan.

Hierdie drieslaapkamerhuis het 'n uitsig oor Valsbaai en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Rocklands Nest het 'n Jacuzzi en 'n swembad. Die huis het 'n volledige alarmstelsel en oorgenoeg parkeerplek van die straat af word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Rocklands Nest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rocklands Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false