Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocklands on Sea

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rocklands-weg 118, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rocklands on Sea is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Rooi-Els. Die vakansiehuis is teen die rotsagtige kuslyn geleë en bied pragtige uitsigte oor die see vanuit die meeste kamers.

Hierdie vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elkeen 'n stort of bad. Die goed toegeruste kombuis het 2 yskaste, 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n ketel.

Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n kaggel. Aan die een kant van die leefarea is daar 'n skuifdeur wat na 'n binnehof met 'n braai-area lei, en aan die ander kant lei die skuifdeur na 'n beskutte stoep en tuin. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.

Daar is baie doendinge in die omgewing, soos voetslaan-, stap- en bergfietsroetes om te verken, kajak, perdry, walviskyk in die seisoen, en uitstekende geleenthede vir branderplankry, swem, snorkel, duik en vlieër vlieg.

Die eiendom is in 'n wildbewarea so daar is wild wat vrylik rondloop. Respekteer asb. die diere. Die eiendom is onomhein, en alhoewel dit troeteldier- en kindervriendelik is moet gaste dit steeds in gedagte hou. Daar is 'n klein heining agter waar kleiner honde gehou kan word maar dis nie geskik vir groot honde nie. Ons moedig die plaaslike wild, soos bobbejane, skilpaaie, dassies en muishonde aan om vrylik rond te beweeg en heinings verhoed dit.

Slaapplek

’n Bespreking by Rocklands on Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Rocklands on Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Ligging

  • Rocklands-weg 118, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rocklands on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rocklands-weg 118, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3422ea9105dc7f462bf14b63d1b8ae69ec5f2cfa76f72f21ba07b6ce61e384e31dab10274b853d7bc6e90aca796d5e0b94b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 118 Rocklands Road Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.2992151 18.8141404
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem