Dullstroom Akkommodasie by Rocks And Daisies | LekkeSlaap
+29

Rocks And Daisies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunning-straat 576, hoek van Ingwenya-laan , Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rocks and Daisies bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-gastehuis in 'n rustige deel van Dullstroom, 1 km van die Dullstroomdam en 450 m van Simpson's Restaurant af. Die gastehuis is naby die hoofweg.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n sitkamer, kombuis, kaggel, eetkamer en volledig toegeruste kombuis. Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke eenheid het 'n aparte stoep en braai-area, veilige parkeerplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Altwee eenhede kan gekombineer word vir 9 volwassenes of 6 volwassenes en 6 klein kinders.

'n Gekookte aandete is opsioneel met aankoms, as gaste verkies om voor 'n gesellige kaggel met 'n glas rooiwyn te ontspan. 'n Opsionele ontbyt in die Seattle-koffiewinkel in die dorp word ook aangebied. Die gastehuis bied ook 'n groot, omheinde tuin wat dit veilig maak vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Gunning-straat 576, hoek van Ingwenya-laan , Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gunning-straat 576, hoek van Ingwenya-laan , Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c7b1c46cb93da0859ff1d67eaa15558de5afc3b7cd192a10008aeb35da59fc769a9b9824a77efc54b322bf2b915842b59b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 3) 576 Gunning Street (corner of Ingwenya Avenue) Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.414180254711 30.104932226409
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za