Rockvale Private Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rockvale Private Lodge bied selfsorgverblyf in 'n pragtige lodge, tussen bosveld en suikerriet in netjiese tuine, met 'n uitsig van die water. Die lodge is sowat 20 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Die lodge is ideaal vir gesinne en sakereisigers.

Verblyf word gebied in 9 selfsorgkamers, daar is dubbelkamers en gesinseenhede. Elke kamer is smaakvol versier en beskik oor 'n en suite-badkamer, sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat terras met toegang tot die sondek en swembadarea.

Gaste kan swem of op die sonstoele op die sondek ontspan. Die lodge bied ook ingeboude braaigeriewe, visvanggeleenthede in die dam op die perseel en oorgenoeg veilige parkeerplek vir bote en waentjies. 'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar en toere van nabygeleë besienswaardighede kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rockvale Private Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za