Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockview Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrow-laan 180, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rockview Guest House is in Port Edward en dis 'n ruim gastehuis met lieflike see-uitsigte wat net 80 m van die see af is. Die bekende Port Edward-silwerstrand is ook net 'n kort entjie se stap ver.

Verblyf word aangebied in 7 slaapkamers met slaapplek vir 20 gaste. Die kamers sluit 'n seekant-grondverdiepingkamer in, 'n grondverdiepingkamer sonder 'n see-uitsig en 'n seekant-eersteverdiepingkamer wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Die seekant-grondverdiepingkamer vir 3 en seekant-eersteverdiepingkamer vir 3 bied elkeen slaapplek aan 3 gaste en die Premier-grondverdiepingkamer en Premier-eersteverdiepingkamer het elkeen slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe insluitend 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n groot, gemeenskaplike sitarea, eetkamer, vermaakarea met 'n pooltafel en veerpyltjiebord, swembad en braai-area. Die gastehuis kan as 'n geheel verhuur word indien al die kamer bespreek word en dit sluit dan 'n volledig toegeruste kombuis in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Rockview Guest House is net langs die hoofstraat wat deur Port Edward loop. Alhoewel gaste die branders saans mag hoor is jy steeds net 'n paar minute se stap van geriewe soos restaurante, koffiewinkels en kruidenierswarewinkels af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Rockview Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Harrow-laan 180, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rockview Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrow-laan 180, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ee897d62b0e546e5aa86faa68f4544d54542540bc82c4c4788c1d450995423f413d07ff64c0ba518073772fe770a1b321e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 180 Harrow Avenue Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.051941320298 30.227658748627