Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Aloe Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Aloe Lodge is in Krugersdorp op die Krugersdorp Wildreservaat se grens. Die verblyf is ideaal vir romantiese of gesinswegbreke. Die verblyf beskik oor 5 wittebroodsuites. Die selfsorghuise sluit die Selfsorghuis en Selfsorg-eenheid met 'n solderkamer in.

Die wittebroodsuite het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese kantoenlinne, 'n badkamer met 'n spabad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die suites het hul eie dek met 'n uitsig oor die wildreservaat.

Die Selfsorghuis is langs die wildreservaat se heining en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n volledige badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -sitarea. Daar is 'n privaat boma en braai-area.

Die Selfsorg-eenheid met die solderkamer beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer is 'n solder met 2 driekwartbeddens wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort. Die leefarea is oopplan en 'n kombuis en sitarea met 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n privaat veranda met 'n braai-area.

Ander geriewe sluit 'n groot swembad en 'n inheemse tuin in.

Rocky Aloe Lodge is ideaal geleë en is naby die Sterkfonteingrotte en die Wieg van die Mensdom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Rocky Aloe Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
  • Gaste dink Rocky Aloe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad 7 NR 28, Beckedan, Krugersdorp, 1741, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNWVlNzgwLTBiNWQtNDg2NC04ZDBjLTVkOTVjMzdmNzNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Pad 7 NR 28 Beckedan 1741 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.07914171946 27.692112922668