LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocky Garden | LekkeSlaap
+19

Rocky Garden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 57, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rocky Garden is op die eienaar se perseel in Monumentpark, Pretoria geleë. Dié lowerryke stad bied verskeie natuur- en kultuurtrekpleisters, asook ou geboue en museums.

Dié eenheid het ‘n aparte ingang en beskik oor 1 kamer met slaapplek vir 2. Die kamer het ‘n dubbelbed en die badkamer het ‘n bad en stort. Die leefarea het ‘n TV met DStv, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

‘n Gemeenskaplike verhitte swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Pretoria bied doendinge soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Wildreservaat en tandem-valskermsweef by Pretoria Valskermklub. Die eenheid is ook naby hospitale, skole en hoofweë.

Slaapplek

’n Bespreking by Rocky Garden sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Duikerlaan 57, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 57, Monumentpark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlSqBUDfmXq9HcsR9ew9fvx231WtxIl77Mg2sRNJ5Fdu6GCokPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 57 Duiker Avenue Monumentpark 0181 Gauteng 086 999 0018 17:00-20:00 10:00 -25.800249 28.227742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!