Rocky Hollow Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rocky Hollow Guest Farm is ’n familieplaas in die Noordwes. Dis in ’n vallei in die suide van die Magaliesberge en noord van die Witwaterberge geleë.

Dié plaas bied natuurlike bosveld en honderde voëlspesies asook verskeie wild soos gemsbokke, zebras, impalas, blesbokke, blouwildebeeste en springbokke wat vrylik in die Elandsfontein Ekopark wei.

Verblyf word in Deluxe-kamers en ’n aparte Wittebrood-suite gebied. Alle kamers het en suite-badkamers.

Ontbyt kan in piekniekstyl of volledige Engelse styl bedien word op die stoep of by een van die piekniekplekke. Dit kan ook as wegneem-ontbyt bedien word vir sakereisigers of toeriste. Sondae word 'n lamspitbraai buffet-styl bedien met vars slaaie en warm roosterbrood. Die restaurant het 'n basiese spyskaart en al die kos is organies en vars. Daar is ook 'n groentetuin op die perseel, en plaaseiers, melk, room en kaas word op die plaas geproduseer.

Gaste het toegang tot die plonspoel, lapa- en sitarea met bosboma en vuurput, en die buite-kroeg met 'n TV.

Gaste kan die rustige area geniet terwyl hulle op die Schurveberge uitkyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Pools
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rocky Hollow Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false