LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocky Pool Guest House | LekkeSlaap
+31

Rocky Pool Guest House

Gastekothuis
Vanaf R599
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastekothuis is 'n houthuisiestyl gebou en is teen die voet van heuwel geleë met trappies wat na die eenheid lei. Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is in die tuine met 'n uitsig oor die rotsswembad geleë. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat ideaal is vir 2 kinders om op te slaap. Die eenheid het ook lugversorging en 'n oopplan-kombuis met toebehore soos 'n stoof, yskas, mikrogolf en kroegtoonbank. Buiten die beddens in die sitarea is daar 'n TV met 'n Easy View DStv-koppelpunt, so gaste moet hulle eie slimkaart en dekodeerder saambring vir volledige DStv. Daar is ook 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Slegs selfsorgverblyf - Veilige parkeerplek vir 1 voertuig

Belasting en Ekstras

'n Addisionele sleutelfooi (R500) word gehef en is met vertrek terugbetaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaste-dakwoonstel
Vanaf R796
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die gaste-dakwoonstel het slaapplek vir 4 tot 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, TV, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis wat oor 'n ontbyttoonbank beskik en volledig toegerus is om maaltye voor te berei. Daar is TV's in die sitkamer en in die hoofslaapkamer wat albei volledige DStv, 'n DVD-speler en HiFi het. Die sitkamer het slaapplek vir 2 tot 3 gaste op 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Daar is ook 2 plafonwaaiers. Die leefarea lei na die kroegarea met 'n groot sondek en uitsigte oor die buurt en die see in die verte. Daar is ook braaigeriewe op die dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

- Slegs selfsorgverblyf - Veilige parkeerplek vir maksimum 2 voertuie

Belasting en Ekstras

'n Addisionele sleutelfooi (R500) word gehef en is met vertrek terugbetaalbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R599
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Place 12, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNTlhZmRiLTFiYjItNDkyZS1hMGMwLTIxOWU1ODI2YTgzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R599  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 12 North Place Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.082899749814 30.858030170202
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!