Rockydrift Private Nature Reserve
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 45 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christine K - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christine K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker rustig.
My vrou en die honde het die naweek baie geniet. Baie dankie aan die eienaar.
Daan O - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Daan O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gerus en die natuurskoon was amazing.
Kan dit aanbeveel vir almal wat rus nodig het. Akkommodasie is baie skoon en netjies en het alles wat jy benodig. Die natuurskoon is baie mooi. Personeel baie vriendelik.
Alex R - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alex R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Swak selfoonsein, kan nie vir beter gevra het nie.
Vriendelik, geïsoleer, mooi uitsig vanaf bed. Ek gaan beslis weer teruggaan.
Mary-ann G - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mary-ann G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Eenvoudig, kry waarvoor jy betaal.
Die is slegs vir oorslaap, TV het nie gewerk nie (donderweer) een slaapkamer met badkamer en 'n kombuis, moet nie te veel verwag nie, was darem skoon en netjies, maar die deur kon nie sluit nie.
Rudi B - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rudi B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ongelooflike mooi, rustige omgewing!
Ons was daar met ons 3 brakke vir twee nagte en ek's nie seker wie het dit meer geniet, ons of hulle nie! Die blyplek was baie goed ingerig en ten spyte van die koue weer die eerste dag en nag het die kaggel ons baie goed warm en cosy gehou. Die staproete rivier langs met die honde was ongelooflik mooi en ideale setting vir piekniek. Ons wil eintlik nie die plek te sterk aanbeveel nie ingeval dit so besig raak dat ons nie weer plek kry nie! Baie dankie, ons sal definitief terug wees!
Zelda G - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Zelda G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die natuurskoon was regtig die moeite werd.
Verblyf is baie mooi, net jammer dat daar nie addisionele warm goed is nie. Die plek self is bitter koud. Hout wat te koop is is nogal duur. Daar kort nog aandag aan die plekkie waarin ons gebly het. Onder andere was daar nie 'n besem om self bietjie uit te vee nie. Die braai-area word nie skoongemaak nadat mens gebraai het nie en daar is ook nie fasiliteite om dit self te doen nie. Die braai-area is ook bietjie ver van die chalet af. Die ander chalets het Weber-braais gehad behalwe die chalet waarin ons gebly het. Dis net om 'n paar goedjies op ...
Sien meer
Helene W - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Helene W
Net vir voertuie met hoë grondvryhoogte.
Mooi chalet maar baie koud. Is nie ingelig dat ons 'n vuur in die kaggel kan maak nie. Besig met opknapping, dus geen wildrit of stap nie. Pad na die reservaat baie sleg.
Only for off road vehicles.
Nice chalet but very cold. Was not informed if we could make a fire in the fireplace. Busy with renovations so no game drives or hiking. Road to the reserve very bad.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Ruan A - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ruan A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige natuurskoon en ongelooflike rustigheid.
Sal dit definitief aanbeveel.
Cheryl K - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cheryl K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie mooi uitsig, Hans was baie hulpvaardig en akkomoderend.
Hans was baie hulpvaardig. Ons het die oggend ons bespreking kanselleer weens onvoorsiene omstandighede en het toe later besluit om tóg te kyk of ons eenheid nog beskikbaar is. Hans het ons eenheid reggemaak. Die chalets is nog nuut en hulle is nog besig om die restaurant te bou. Baie oulike eenhede en dis perfek vir 2 of 3 mense. Die uitsigte is ongelooflik.
Stunning views, Hans was very helpful and accommodating to us.
Hans was very accommodating and helpful, as cancelled that morning due to unforeseen events and later during day we decided to see if our chalet was still available and make our way through. Hans got our chalet ready for us once more. The chalets are still new and they are still busy building a restaurant. Really cute cottages and perfect for 2 or 3 people. The views are stunning.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Hanna V - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hanna V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie primitief.
Die Owl House was skoon en netjies. Goed vir net 1 nag se oorslaap.
Chris B - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris B
Saam met eggenoot/lewensmaat
The place is off the beaten path and very peaceful.
You have to self cater as the road, in my view, would be a real challenge at night if you went for dinner elsewhere.
Shaun - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shaun
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker, netjiese verblyf!
Ons het 'n wonderlike naweek hier gehad, netjiese skoon plek! Eerste mense om in die nuwe Reed Cottage te bly, sal definitief weer daar bly. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Sal definitief aanbeveel as jy net wil weg kom van die stad se geraas af en 'n rustige naweek wil hê.
Annerie B - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annerie B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gebly. 'n Paar dinge wat opskerp nodig het.
Pragtige reservaat met baie potensiaal. Owl house was 'n lekker huisie maar het 'n bietjie instandhouding (toiletbak in dak lek op mens se kop as jy sit) nodig en verbeterde sekuriteit (minder wankelrige slotte aan groot skuifdeure en diefwering). Ons was ietwat teleurgesteld met die ontvangs wat ons bespreking en reëling om laat in te klok heeltemal vergeet het. Was nogal sleg om voor die hek te wag in die nag met eienaar se selfoon wat sedert die middag al nie beantwoord word nie. Baie dankie aan LekkeSlaap se uitstekende hulplyn wat dit in ...
Sien meer
Renette V - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Renette V
Gesin met tieners
Pragtige omgewing en lieflike gaste-eenheid in Webster-huis.
Die gastehuis is pragtig en baie goed toegerus. Die mak poue het baie plesier verskaf! Die kinders was net bietjie teleurgesteld oor die DStv nie in werking was nie.
Karin. V - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Karin. V
'n Stukkie Hemel op Aarde.
Daar is nie veel om te se nie, jy moet die plekkie besoek om dit te beleef. Dankie Judas en Lina dat julle ons so mooi ontvang en dadelik tuis laat voel het. Ons plekkie was skoon en netjies , niks gekort nie. Dit was regtig 'n baie aangename wegbreek gewees , 'n plekkie wat ons definitief weer sal besoek.
Eric D - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eric D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik rustig en pragtige natuurskoon.
Dit is 'n plekkie in die bos wat ons weer gaan besoek. Stilte en rustigheid, maar tog baie om te doen.
Conrad K - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Conrad K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Moeite werd as 'n rustige wegbreek vir gesinne en paartjies.
Moeite werd as 'n rustige wegbreek vir gesinne en paartjies.
Gerhard V - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerhard V
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Ondervinding wat anders is en ontspanning aanwakker.
Alhoewel 'n mens skepties is met die aankoms, was ons tog tevrede met die oulike chalet en hulp van die personeel. Die omgewing leen hom daartoe om te ontspan en die natuur te geniet. Ek sal volgende keer 'n bietjie langer wil bly.
Judy S - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Judy S
Gesin met klein kinders
Eenheid baie mooi en netjies, perseel pragtig, maar was baie teleurgesteld oor die slegte diens in terme van kliënte by hul besprekings te besorg.
Ek het met die eienaar self telefonies gekommunikeer en seker gemaak ons kan vroeg inboek. Toe ons by die bestemming aankom, was daar 'n ander groep mense in ons eenheid. Ons moes meer as 'n uur wag om in ons bespreekte (en bevestigde) eenheid te kon inkom. Die opsigter wat op die perseel bly en die gaste inwag, het blykbaar vir die ander groep gesê dat daar nie nog mense die naweek kom nie, so hul kan in enige van die huisies ingaan. Dis regtig onaanvaarbaar. Die man was besig om te bad toe ons wou ingaan, so die eenheid was ook nie weer skoongemaak ...
Sien meer
Wendy S - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Wendy S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Het die baie geniet rustig en stil.
Die ontvangs baie goed en Juta baie vriendelik en behulpsaam. Die huis alles wat nodig is en lekker groot yskas. Die omgewing stil en rustig en baie mooi en lekker om te gaan stap die berg op. Dit was maar sukkel-sukkel, maar die moeite werd. Die uitsig op pad boontoe en bo-op die berg asemrowend.
Marianne Janse N - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marianne Janse N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wat een mooi plekje om te verblijven.
Prima schoon huis. Complete keukeninrichting. Mooie wandelingen te doen in het nature reserve. Enkel had de eigenaar had niet door gegeven dat we zouden komen.
Andrew L - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrew L
Enkelreisiger
Totally disappointed with the standards.
Upon arrival I had to search for any staff. The owners house was inhabited by non-paying guests who commandeered the quad am bikes. The vegetation and runds were in a dreadful state due to a family of dwarf goats which were roaming free. These animals defecated all over the patio of the owl house, jumped up onto the table and chairs and were totally loose within the compound. The grid to the "private braai" had been taken by the non-paying guests and to cap it all their appeared two kittens which attacked the peahens chicks. Access to any walks ...
Sien meer
Kelly A - Jul 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kelly A
Gesin met tieners
Baie stap, foto's, bos, berg, rivier, poele, vuur, braai en kaggel... vriendelike honde!
Dis 'n baie lekker plek met 'n mooi uitsig en skilderagtige rivierpoele en berge. Webster House was netjies en baie gemaklik. Vriendelike diere en mense. Baie gesellig - veral met die kaggel. Sal weer by RockyDrift gaan bly.
Vicky V - Mar 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vicky V
Gesin met klein kinders
Ideale wegbreekplek vir grootmense.
Die uitsig is fantasties. Die huis is pragtig, maar die beddegoed het nie vars en skoon gelyk of gevoel nie. Ons was verras met die groot huis. Die ligte werk egter nie in die kombuis nie en dit was 'n groot irritasie. 'n Swembad sou welkom gewees het.
Leonie E - Nov 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leonie E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Salig en rustig met die mooiste natuurskoon en heerlike skoon lug. Dis hier waar jou siel weer kan asemhaal.
Dis 'n pragtige plekkie wat gerieflik ingerig is vir 'n heerlike naweek wegbreek. Lowergroen grasperke en pragtige wandelroetes.
Nicolette H - Nov 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicolette H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Verblyf was lekker privaat en stil. Personeel is vriendelik en behulpsaam.
Die bos geluide gemeng met die pragtige uitsig en stil kamp atmosfeer was amazing, ons het die ou bergbokkie wat elke oggend kom inloer het verskriklik geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die pad tussen die spoor en die kamp kort net bietjie opknapping, werk nie so lekker met 'n standaard voertuig nie.
Jacquoline S - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jacquoline S
Gesin met klein kinders
Beautiful location and stunning house! Friendly staff! Child-friendly environment!
We were 6 adults, 2 toddlers and we had a WONDERFUL time! The house is very well looked after and built beautifully. The garden is spacious for the children to run and play and we really enjoyed the location - off the beaten track yet also close enough to shops if needed. The onsite staff are very friendly and helpful! We enjoyed the hiking trails and swimming in the rock pools. Thank you for a fantastic weekend to remember! We will most definitely recommend Rockydrift to anyone looking for accommodation in the area.
Gertruida T - Oct 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gertruida T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie rustig en het heerlik gestap en die natuur geniet!
Ons voel net die beddegoed moet meer ontsmet word. Daar was baie goed in die bed en kussings wat ons met bytplekke laat opstaan het na ons eerste nag se slaap. Die matras kan dalk ook meer omgedraai of dalk sommer vervang word. Ons het in die eenslaapkamerhuisie gebly.
Ron J - Aug 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ron J
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Pragtige plek met 'n regte plaasgevoel.
Die eienaar kan egter koffie, tee, suiker en melk voorsien, al is dit net vir die eerste nag.
Madelein M - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Madelein M
Ruim en gerieflik; lieflike stapplek langs kabbelende water naby omliggende besienswaardighede!
Rockydrift het ons stadsiele rustig gestem met kabbelende water op ons drumpel, berge wat ons omring en stapplek wat ons voete die pad laat vat het. Ons kon heerlik kuier langs die kaggel in die ruim oopplan-ontwerp en vir die kosmakers was daar alles wat hulle nodig gehad het. Die volledige gasstoof met oond en moderne, GROOT yskas het ons verras. Die twee dubbelbeddens en twee badkamers is beslis 'n pluspunt (daar is 'n derde kamer met twee enkelbeddens). Die toesighouers het ons vriendelik ontvang en na ons behoeftes omgesien, maar die feit dat ...
Sien meer
Lee C - Jul 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lee C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very peaceful and relaxing, we had a nice quite holiday.
My husband and I had such a nice relaxing getaway from the rat race of our everyday lives while at Rockydrift Private Nature Reserve. Very enjoyable, thank you.
Thea J - May 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thea J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig!
Laat asb. die likkewaan in die hok vry.
Anna B - Mar 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anna B
Gesin met klein kinders
Baie rustig.
Kon tyd as 'n familie spandeer.
Henriette M - Dec 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henriette M
Gesin met klein kinders
Baie lekker gekuier! Lekker stil en rustig.
Dit was lekker warm gewees. Dalk kan daar oorweeg word om 'n swembad te bou. Ons sal weer daar gaan kuier vir 'n naweek.
Renier K - Oct 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Renier K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Het meer verwag van die plek. Kostes regverdig nie die gehalte verblyf nie.
Lekker stil en afgesonder van buite wereld.Egter slegs die aand geslaap en sal dalk volgende keer langer oorbly en stap roetes volg. Kry dalk 'n ander siening van alles. Kostes wat vir drie betaal was om egter net te slaap, was na my mening te hoog.
Charl B - Oct 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charl B
Gesin met tieners
Die hele gesin het dit geniet. Die omgewing en rivier is pragtig.
Baie goed.
Vincent A - Oct 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vincent A
Gesin met klein kinders
Good stay ... but if there was a pool on the Reserve it would have been nicer
The place was very difficult to find no markings to Rockydrift but to Bergwater the owner should at least explain that when he send out directions. Despite that, good value for money, and good service.
Willemien N - Sep 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willemien N
Gesin met klein kinders
Ons verblyf was gemaklik, maar daar is heelwat ruimte vir verbetering.
Ons was teleurgestel dat ons nie ingelig is dat daar geen opgeleide/formele personeel sal wees om ons te ontvang nie.
Dirk P - Aug 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ervaar moeder natuur se liefdeskus.
'n Wonderlike klein chalet met pragtige afwerking. Stappies in die valley met sy watervalle was 'n hoogtepunt. Judas was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit word sterk aanbeveel vir sielopruiming.
Dot C - Jul 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dot C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het dit baie geniet en sal weer daar gaan bly.
Dit was baie mooi, al is daar bietjie kar-geraas op 'n besige naweek. Behalwe van die misverstand met die ander persone wat dieselfde naweek daar was, het ons dit baie geniet.
Innocentia M - Apr 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Innocentia M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Peaceful, quite, relaxing away from everything but nature, just what my partner and needed
Beautiful and peaceful just what my partner and I needed. I would suggest the cottage has a couch added, as we wanted to utilize the fireplace, but had no comfy place to snuggle up on. There were also a few cockroaches in the kitchen :( . The road leading to the reserve is not friendly to regular cars, and is better suited to a bakkie or a 4x4. Other than that, we had a wonderful time and we will definitely be coming back soon. The care taker and his family were amazing. Thank you for a great stay!!
Linda V - Apr 2013
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Linda V
Gesin met tieners
Lucky to have been in Webster House. Wonderful. !
We booked Owl House but luckily were offered Webster House on arrival. The Owl House loft is in my mind, not habitable, and should not be marketed as accommodation. I would have been very upset if we were forced to stay there. We enjoyed our stay immensely and will definitely return to stay in Webster House only. Love to Whiskey and kudos to Jonas and Linah!
Matthew S - May 2012
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Matthew S
Enkelreisiger
Quiet and relaxing
I enjoyed the peace and tranquility of the Reserve.Staff were friendly and did their jobs very well.
Teboho M - Jan 2011
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Teboho M
Gesin met klein kinders
Enjoyed it
I enjoyed myself , the place was clean and welcoming.. unfortunately we never got to use the scooters.....
Cecilia S - May 2010
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cecilia S
Saam met vriende
It is a beautiful, quit place for the whole family, I definitely recommend it to anyone.
It is a beautiful, quit place for the whole family, I definitely recommend it to anyone. If you need peace of mind with no cell reception, Rockdrift is the place to go. I love it there. Thank you once again for a wonderful stay.
Gaste wat na Rockydrift Private Nature Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |