Gordonsbaai Akkommodasie by Rod's Self-catering | LekkeSlaap
+32

Rod's Self-catering

Rod's Self-Catering 1
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daar word geen geraas toegelaat nie. Geen musiek en lawaai word aanvaar nie. Die woonstel is nie geskik vir partytjies nie. Let asb. daarop dat die swembad buite werking mag wees weens waterbeperkings.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rod's Self Catering 2
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Daar word geen geraas toegelaat nie. Geen musiek en lawaai word aanvaar nie. Die woonstel is nie geskik vir partytjies nie. Let asb. daarop dat die swembad buite werking mag wees weens waterbeperkings.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb570fde71bf0152466b915e9ad4caf502b5386eebc34c55125fc9111e31debd74ed96e2dfe295cb3c922c0bf898c6d8b999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Hibuscus Road 22 Labella 7420 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.143204 18.8604
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za