Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rod's Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rod's Self-catering is in 'n veiligheidskompleks in die kusdorp, Gordonsbaai. Hier is 2 woonstelle op die grondverdieping, 1,2 km van die strand en net 500 m van 'n winkelsentrum af waar daar 'n wassery is. Bikini Beach, 'n Blouvlagstrand, is net 5 minute se ry ver. Daar is ook verskeie restaurante in die omtrek. Die woonstel is naby die hawe waar gaste 'n bootvaart kan bespreek.

Rod's Self-catering 1 het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Dit kan geskei word op versoek.

Rod's Self-catering 2 het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Dit kan geskei word op versoek.

Elke woonstel se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n binnebraai en 'n etenstafel vir 6.

Gaste kan gebruik maak van die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit by die hek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Rod's Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rod's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscuspad, Labella 2, Gordonsbaai, 7420, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84397ff0d3c496a84b5b801e01176a5f09a8d837c445f27a4045f6abeb31afbc13357e29651e10dd40f68e986514d07a79bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 Hibuscus Road 22 Labella 7420 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.143204 18.8604