Roes in Vrede

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roes in Vrede is in die kusdorp, Groot Brakrivier. Die woonstel is op die eienaar se eiendom, maar het 'n privaat ingang.

Dié selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetkamer en 'n toegeruste kombuis. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Die woonstel het ook WiFi, braaigeriewe en alarmstelsel. 'n Kluis is op versoek beskikbaar.

Roes in Vrede is binne 6 km vanaf Glentana-strand, 19 km van George Lughawe af en die Dolphin's Creek-gholflandgoed is slegs 700 m weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Roes in Vrede sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roes In Vrede gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false