Roger House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roger House is 'n selfsorgwoonstel in 'n baie klein kompleks in Haroldsbaai. Die gebou is ideaal geleë oorkant die strand en ongeveer 10 km vanaf George Lughawe.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is ook 'n wasmasjien. Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, oond, stoof en 'n ketel.

Die sitkamer langsaan lei na 'n privaat houtbalkon wat 'n fantastiese uitsig bied oor die omliggende omgewing en die see. Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die woonstel word d.m.v. 'n stel trappe bereik. Die woonstel is die ideale basis vanwaar die omliggend besienswaardighede op die Tuinroete soos die Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Mall, verken kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Roger House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roger House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false