Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rogge Cloof

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rogge Cloof Privaat Natuurreservaat is net 15 km vanaf Sutherland en is in 'n geregistreerde Biosfeer-reservaat met wild en jagluiperds wat vrylik rondloop.

Rogge Cloof bied verblyf in eenhede wat alle maaltye insluit, maar ook in selfsorgkothuise en plaashuise. Die Die 8 Orion-suites en Heike's Cottage sluit alle maaltye in en is geskik vir 2 gaste. Van die 6 selfsorgeenhede is 5 geskik vir 4 gaste en die
plaashuis is geskik vir 8 gaste.

Die eenhede is in die Rogge Cloof Eco-Village en is 12 km vanaf Rogge Cloof se hoofingang. Dit bied geleentheid vir selfry-wildritte deur die reservaat na die Eco-Village. Die pad na die Eco-Village is 'n grondpad wat goed onderhou word en is geskik vir sedan-voertuie.

Rogge Cloof maak van sonkrag gebruik. Hierdie sonkragsisteem kan nie haardroërs, koffiemasjiene, waaiers, mikrogolfoonde of elektriese ketels akkommodeer nie. Kragproppe is vir selfoon- en skootrekenaarlaaiers beskikbaar. Die eenhede is knus en warm, en dik komberse, warmwatersakke en kaggels is vir die winter beskikbaar. Badkamergeriewe, koffie, tee en beskuit is beskikbaar.

Verblyftariewe sluit die bewaringsfooi uit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Rogge Cloof
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rogge Cloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Rogge Cloof, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMTY0MjNmLTUwMDItNDlmNC1hNTEwLWRjYWI4ZjZhZTg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R354 Rogge Cloof 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.523148963959 20.636731088162