Rolbos 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rolbos 7 is 'n selfsorgwoonstel in die sekuriteitskompleks Rolbos in Strand-sentraal. Dis 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute vanaf Kaapstad se middestad, en naby Stellenbosch se bekroonde wynplase.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak word deur dié 2 kamers gedeel.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n staanwaaier en 'n uitsig op die berg. Die sitarea lei na 'n privaat balkon met sitplek.

Daar is 1 veilige parkeerplek op die perseel en 'n skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar. Ongelukkig word geen sleepwaentjies toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Rolbos 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rolbos 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false