Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rolbos Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Rolbos Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alma M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Ons gasvrou was nie daar nie, maar ons is telefonies bygestaan.

Net 1 aand oorgeslaap, alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met vriende

Well-equipped homely vibe.

The Rolbos guest house has a wonderful homely vibe and is well-equipped. The owner is very friendly and attentive which made for a wonderful, relaxed stay. We'll definitely be back, highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

David, thank you! We were privileged to have you as our guests.
You are welcome here any time in the future again.
Kindest regards
Joey

Rolbos Guest House
Johan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Hartlik ontvang. Baie vriendelike mense.

Baie netjies en skoon verblyf. Baie lekker gebly. Voertuie kan in die nag bietjie lawaai a.g.v. die ligging van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie, Johan dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ja, ons is al redelik raadop met al die vragmotors wat 24/7 deur ons dorp ry.
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete, Joey

Rolbos Guest House
Henning W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing gasheer en gasvrou, Joey en Frikkie.

Alles uit die boonste rakke, vriendelik, kos was heerlik. Baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Ai, so jammer dat ek hierdie terugvoering gemis het! Nietemin, so baie dankie dat julle hier kom oorbly het.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Xylina W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Xylina W

Als was gemaklik.

Daar was slegs wifi vir WhatsApp en e-poste, wat baie sleg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid.

Ons het heerlik by Tannie Joey se Rolbos Gastehuis oorgeslaap. Hier is alles wat jy enigsins kan benodig om 'n oornag of langer verblyf gerieflik te maak. Die verblyf is baie netjies met uitsonderlike aandag aan detail. Daar is selfs voorsiening vir toiletware en peuselhappies wat te koop aangebied word as jy dalk iets vergeet het. Tannie Joey het ons op kort kennisgewing akkommodeer en uit haar pad gegaan om aan al ons behoeftes te voorsien. Sy het selfs vir ons 'n bespreking vir aandete gemaak by een van die plaaslike restaurante. Die ontbyt wat sy voorsien het was ook uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer hier oorbly en kan Rolbos ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Elizma, julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Annelie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede keer dat ons daar oorslaap, sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Ons het in die huis oorgeslaap, pragtige plankvloere wat kreun en steun as jy daaroor loop, bring soveel herinneringe terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Dagsê Annelie, dit was ons voorreg om julle weer te ontvang! Dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ons sal julle ook enige tyd weer wil ontvang, want julle is regtig sulke pragtige, waarderende gaste. Geniet julle "sloertoer", en wees veilig.
Liefde, Joey

Rolbos Guest House
Jacobus L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met vriende

Alle verwagtinge oortref!

Dankie aan Joey. Baie lekker oornag. Goeie bed en lekker aircon. Alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie Jacobus, dat julle gekies het om by ons oor te bly.
Ek vertrou die asem en bene het gehou. Julle is enige tyd weer welkom.
Mooiloop en groete,
Joey

Rolbos Guest House
Elmar D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar D
Besigheidsreis

Baie genotvol.

Baie lekker gebly. Ek moet meld, Anna is 'n ster wat my weer sal laat terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Goeie dag Mnr Diergaardt. Baie dankie. Ek dra u dank en kompliment aan haar oor. U sal definitief dan moet terug kom sodat u die ander sterre ook kan ontmoet.
Vriendelike groete,
Joey

Rolbos Guest House
Clive G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Good, clean, comfortable facilities. "Haan" on chimney needs grease as it makes strange spooky noises!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maricia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maricia D

Lekker.

Lekker gekuier saam met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig en skoon.

Baie gasvrye en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le Roux B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B
Gesin met tieners

Die huis was mooi netjies en die tannie was ongelooflik vriendelik en ons sal definitief Rolbos Guest House weer besoek as ons daai kant toe gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Goeiedag Zelda, baie dankie. Dit was ons voorreg en net `n groot p;esier. Dankie dat julle Rolbos gekies het. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Mooi loop, Tannie Joey.

Rolbos Guest House
Ap V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgeslaap by Rolbos. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die plek is pynlik netjies en skoon en die mense is gasvry.

Ons was van Upington op pad Robertson toe en het by Rolbos oorgeslaap wat min of meer halfpad was en ons goed gepas het. Jy kan kies of jy B&B of selfsorg wil bly. Die mense is gaaf en baie gasvry. Die plek waar ons gebly het, kan ons met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Ap, julle is enige tyd weer by ons welkom.
Liefde
Joey

Rolbos Guest House
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, dankie.

Beide akkommodasie en gasvryheid uit boonste rakke. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Goeiedag Johan, baie dankie dat julle gekies het om by ROLBOS oor te bly. Dit bly elke keer `n voorreg om gaste te ontvang, waarvoor ons baie dankbaar is. Niks is meer vanselfsprekend nie. Julle is ENIGE tyd weer by ons welkom!
Vriendelike groete uit Calvinia.
Joey

Rolbos Guest House
Johann D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D
Saam met vriende

Oornag voor die KarooBurn MTB event.

Ongelukkig is daar 'n buurman se honde wat die hele nag geblaf het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Johan, baie dankie dat julle kom oorbly het. Dis elke keer `n voorreg om gaste te ontvang. Jaaa, die bure se honde. Ek vra nie normaalweg verskoning oor iets waaroor ek nie beheer het nie, maar ek is jammer daaroor.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Andrew J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig stil en veilig.

Sal defnitief dit aanbeveel aan my vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs en gehelp met 'n bespreking vir aandete.

Gastehuis kan beslis aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Elmarie, julle is enige tyd weer by ons welkom!
Mag 2022 vir julle goeie dinge bring.

Rolbos Guest House
Chris N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met tieners

Baie lekker.

Het baie lekker geslaap, vriendelike ontvangs, goeie raad oor dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Chris. Ons vertrou julle het veilig gereis en die naweek terdeë geniet.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Rolbos groete,
Joey

Rolbos Guest House
Andre S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang, uitstekende diens.

Baie kort kennisgewing bespreek, Siena het baie moeite vir ons gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Goeiemiddag Andre, julle is enige tyd welkom!
Groete uit Calvinia.
Joey

Rolbos Guest House
Natasha C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha C
Besigheidsreis

Very safe and peaceful place

The host is so friendly and kind hearted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Thank you Natasha for choosing Rolbos. It was a privilege to have you as our guests. We are looking forward to welcoming you any time in the future.

Rolbos Guest House
Heila V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Saam met vriende

Sien sterre.

Die ruim huis waarin ons gebly het was heerlik en ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Heila, ons vertrou dat julle veilig gereis het. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Rolbos Guest House
Denis M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denis M
Saam met vriende

Comfortable with all the amenities.

Calvinia is in the middle of a desert and is an oasis. We enjoyed our stay. The staff were helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf R
Gesin met klein kinders

Baie welkome rus, na 'n lang pad.

Twee vrouens wat met 4 kinders gereis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak.
Ons ontvang julle enige tyd weer!

Rolbos Guest House
Rina P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina P
Gesin met klein kinders

Baie lekker nagrus gehad, vriendelik en huishoudelik verwelkom.

Tannie Joey loop die ekstra myl, sy het vir ons wakker gebly, omdat ons bietjie later as inklok-tyd daar sou aankom, baie vriendelik verwelkom, vir ons dadelik gewys waar ons gaan slaap. Ons die opslaankot baie netjies en gemaklik opslaan, my baba neerlê en verder uitpak. Baie dankie vir die nommer toe ons die naweek weer deur Calvinia ry en 'n papwiel gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Rina, julle is enigetyd weer by ons welkom!
Mooiloop en beste wense
Tannie Joey

Rolbos Guest House
Koos K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was besonder aangenaam. Die omgewing was mooi en rustig!

Die vriendelike ontvangs en die bereidheid om vir ons as gaste ter wille te wees word hoog op prys gestel. Die gastehuisie wat aan ons toegeken is lê aan die kant van die dorp, is veilig en rustig. Daar het niks kortgekom nie. Alles was in plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edmund W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund W
Saam met vriende

Goeie nagrus geniet.

Die huis was netjies met ons aankoms. Veilig gevoel om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie Mnr Williams dat julle gekies het om by ons oor te slaap. Ons ontvang julle enige tyd graag weer.

Rolbos Guest House
Tersia W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia W
Saam met vriende

Ons kom weer!

Kos was fantasties en ons het lekker gekuier. Dankie vir al die vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Tertia, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Yvonne V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met tieners

Beslis die moeite werd

Ons was bevoorreg om in die 3 slaapkamer huis tuis te gaan. Die gasheer en gasvrou gesels baie lekker sonder om te irriteer en is baie hulpvaardig. Neem gerus die ontbyt, dis n plaasontbyt uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Yvonne, dit was `n voorreg om julle hier te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Rolbos groete
Joey

Rolbos Guest House
Christo V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Rustig en aangenaam.

Die gasvrou was baie hulpvaardig en het ons met raad en daad bygestaan, die kamers skoon en netjies en ruim, en die ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Dagsê Christo, dankie vir julle. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Ek dink elke dag aan julle wanneer ek na my CD luister. Julle oorbly by ons was vir ons `n groot seën.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Lourens W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie lekker ontbyt.

Sal weer gebruik, sal net veiliger parkering vir voertuig verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Lourens, julle is welkom.
Ek verstaan net nie wat jy bedoel met veiliger parkering nie. Julle voertuig was geparkeer agter `n geslote hek, met duiwelsvurk reg rondom die erf en bo op die heining. Ons fasiliteite is so veilig as wat menslik gesproke kan.
Vriendelike groete
Joey

Rolbos Guest House
Lorraine N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N

Veilige, privaat en ruim verblyf.

Ons het in 'n selfsorgeenheid gebly en was aangenaam verras oor die lieflike ruim verblyf. Ons voertuie het veilige parkering gehad. Ons het die privaatheid geniet. Baie dankie aan die vriendelike gasheer en -vrou. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Lorraine, ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het, en julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete,
Joey

Rolbos Guest House
Thys B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangename verblyf

Verblyf was aangenaam, eienaars en personeel is vriendelik. Eienaar behulpsaam om roetes aan te dui wat gery kan word waar pragtige blomme besigtig kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie Thys. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Blackie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Joan is baie gasvry en gaan uit haar pad om dit vir jou aangenaam te maak.

Sy het ook aangebied om vir ons iets vir aandete te maak op kort kennisgewing. Afgelewer by ons blyplek teen 'n prys wat ander verblyfplekke skaam behoort te maak as jy vergelyk met hulle etes se pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Blackie, julle is enige tyd weer by ons welkom! En ek maak enige tyd weer vir julle op kort kennisgewing iets om te eet. Ons vertrou julle het veilig terug gereis. Sterkte vir die nuwe aanpassings in julle nuwe omgewing.
Vriendelike groete,
Joey

Rolbos Guest House
Richard B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our hosts Frikkie & Joey were truly amazing.

Hosts were very kind and helpful with plenty local knowledge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met vriende

Huislik en ontspanne.

Gul en warm ontvangs in huislike atmosfeer. Bobaas-ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Pieter, Frits en Theresa, dit was so `n voorreg om julle hier te ontvang! Ons vertrou julle het die blomme geniet en dat julle veilig gereis het.
Julle is ENIGE tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Charl B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, heerlik en ontspanne.

Aangenaam en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met vriende

Netjies en baie gerieflik.

Ons het 'n hele huis tot ons beskikking gehad. Ruim en elke kamer het 'n lugversorger gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Christiaan, ons vertrou julle het die trappery geniet, en veilig by Kaleo aangeland. Ons gedagtes was die hele dag by julle.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Yolande C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Gesin met klein kinders

Loved the spacious house.

We were welcomed on arrival and also allowed an early check in which was great. The kitchen was well equipped for cooking. Bed and bedding fresh. Lots of space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Alles was besonders netjies en goed georden en deeglike instruksies.

Ons groep van 5 grootmense, waarvan 3 bo 70 is, het ongelukkig op pad van die Noorde siek geword aan griep. Joey was baie behulpsaam om ons te help om by 'n Dr. uit te kom, hy het ons almal van medisyne voorsien en ons kon so ons reis voortsit. Sy het selfs weer geskakel om te hoor of dit al beter gaan met ons. Baie dankie Joey!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Beste Martha,

Julle is enige tyd welkom by ons! Ons vertrou dat almal darem nou gesond is, ek is seker die Karoo en Weskus lug het julle almal goed gedoen!!

Groete
Joey

Rolbos Guest House
Daniela N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela N
Gesin met klein kinders

The perfect overnight stay.

I am a few months late in giving my review, but finally have made the time to give it. As it really is of importance to me to show my appreciation to Joey and Frikkie for their warm hospitality and brilliant service. She made us feel right at home and got us to relax after the terribly long journey from Cape Town which was difficult with two small children. The accommodation was so spacious, clean and had everything we could need. Thank you, Joey, so much for all your love and kindness during our short stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte oornagplek.

Ek is 'n paar maande laat met my resensie, maar het uiteindelik die tyd gemaak aangesien dit regtig vir my belangrik is om my waardering aan Joey en Frikkie te betoon vir hul hartlike gasvryheid en uitstekende diens. Sy het ons tuis laat voel en ons laat ontspan na die vreeslike lang reis vanaf Kaapstad wat moeilik was met twee klein kinders. Die verblyf was so ruim, skoon en het alles gehad wat ons kon benodig. Baie dankie, Joey, vir al jou liefde en vriendelikheid tydens ons kort verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Dear Daniela,

Thank you for your 'Thank You!' You also blessed us with your presence in our home! You will always be welcome here at Rolbos Guest House..

Please take care and send my regards to your mom!

Best wishes,
Joey

Rolbos Guest House
Mariana L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Heerlik gerus.

Ek het voorheen al by Rolbos gebly en beveel dit aan vir enige reisiger. Die kamers is altyd skoon en netjies en ek slaap baie lekker. Voel altyd veilig. Gasvrou is altyd behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Mariana, dis altyd ñ voorreg en plesier om jou te ontvang. Jy is meer as welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Johan M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies. Alles wat jy nodig het.

Die huis met sy twee slaapkamers is baie goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is naby al die besighede geleë. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Johan, dit was 'n voorreg om julle te ontvang en julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Ester V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Huis waarin ek gebly het was baie goed toegerus en netjies. Ek het wel WiFi gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie Ester dat jy by ons tuisgegaan het. Ons sorg volgende keer dat jy Wi-Fi het.
Ons vertrou alles het goed afgeloop met jou pappa se mediese ondersoeke en dat julle veilig gereis het.
Groete,
Joey

Rolbos Guest House
Louise M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met vriende

Awesome rustigheid, kos vir die siel.

Ek sal dit vir enigeen aanwys. Die stilte daar is helend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P
Saam met vriende

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs van eienares.

Baie lekker, veilige verblyf en heerlike ontbyt. Kamers toegerus met goeie gemaklike beddens met lugversorging en TV in elke kamer. Badkamers keurig en skoon met bad en stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Rina, vir ons was dit `n voorreg om julle te kon ontvang. Julle is enige tyd weer hier by ons welkom. Baie dankie ook vir die moeite om ons sleutel terug te besorg, ons het groot waardering daarvoor.

Groete,
Joey

Rolbos Guest House
Mari F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F
Saam met vriende

Ruim blyplek en vriendelike gasvrou.

Netjiese en gerieflike blyplek met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Mari, dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was `n voorreg om julle te ontmoet en hier te ontvang. Julle is enige tyd weer hier by ons welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Johan G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met vriende

Netjiies en gerieflik met alles wat mens nodig het.

Ons was baie hartlik ontvang en alle toegangsreëlings baie mooi verduidelik. Die akkommodasie was gereed en soos of jy by jou eie huis is. Niks was kort nie. Ons was baie tevrede en sal weer daar tuis gaan indien die geleentheid opduik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Johan, wat `n voorreg was dit nie om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle gekies het om van ons verblyf gebruik te maak. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Suzanne N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rolbos het ons verwagtinge vir 'n oornagverblyf oortref. Vriendelike ontvangs en mense wat uit hul pad gaan om als vir hul gaste aangenaam te maak.

Ons het by Rolbos 'n heerlike nagrus gehad. Die huis was pragtig en baie skoon en netjies met heerlike beddens en beddegoed van besondere gehalte. Rolbos het vir ons als gebied wat enigsins van 'n oornag verblyf verwag kan word. Joey het vir ons selfs beter waarde aangebied as waarvoor ons bespreek het. Ons kan Rolbos met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Beste Suzanne,

Ons was bevoorreg om julle te ontvang! Dankie dat julle gekies het om van ons verblyf gebruik te maak. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Groete,
Joey

Rolbos Guest House
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gissie F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gissie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moes self kamers soek - geen informasie.

Die uitleg nie die beste nie. Die badkamer nie naby slaapkamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignatius D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius D
Saam met vriende

Baie verrassend.

Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Naas, ons was bevoorreg om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Groete,
Joey

Rolbos Guest House
Kobus V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Joey ken haar bedryf. Alles was skoon en netjies. Die ontbyt was iets meer as net gewone ontbyt. Sy hou van gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Kobus, dit was `n voorreg om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Johandi S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johandi S
Saam met vriende

Beslis 'n goeie waarde vir geld verblyf!

Het heerlik gekuier. Huis was elke dag skoongemaak en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Dagsê Johandi,
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete,
Joey

Rolbos Guest House
Paula S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Rolbos Guest House is 'n uitstekende gastehuis. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Paula, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so `n voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete, Joey.

Rolbos Guest House
Helen W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen W
Gesin met tieners

Puik diens en uitstekende akkommodasie, ruim, netjies - voel soos huis.

Was aangename gasvrou. Hulpvaardig. Akkommodasie lieflik modern en ruim. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie, Helen, dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so 'n voorreg om julle te ontvang! Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Seëninge vir julle vir Kersfees!
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Karen V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lieflik!

Gashere is warm en het ons dadelik laat tuis voel. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Heine en Karin, baie dankie! Dit was so `n voorreg om julle te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey

Rolbos Guest House
Sonia B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Joey is baie gaaf en maak 'n mens baie welkom voel. Die huis is groot en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Baie dankie Sonia dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ons dink al die hele tyd aan julle en wonder hoe voel die bene en voete op die pad Ceres toe!
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Joey

Rolbos Guest House
Coenie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het alle verwagtinge oortref.

Ons het Rolbos as halfweg-akkommodasie gebruik op pad terug vanaf Kgalagadi en Augrabies. Het slegs 'n kamer verwag, maar was heeltemal verras deur Joey se gasvryheid en het 'n hele huis tot ons beskikking gehad. Sal beslis weer daar tuisgaan en kan Rolbos 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Coenie, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Seënwense en groete uit die Hantam.

Joey

Rolbos Guest House
Pierre D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos ek die platteland ken - rustig en vriendelik.

Rolbos Gastehuis is 'n plek waar jy regtig welkom voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Pierre, ons was bevoorreg om jou en Paul hier te ontvang! Baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Seëninge vir julle vir die nuwe kwartaal se uitdagings - ek glo julle is elke dag verskilmakers daar waar julle jul roeping uitleef. Groete, Joey

Rolbos Guest House
Johan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Ek was baie vriendelik en gasvry ontvang.

Die kos was baie lekker en die mense is gaaf en plat op die aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rolbos Guest House se terugvoer

Johan, jy ENIGE tyd weer by ons welkom!, Groete, Frikkie en Joey

Rolbos Guest House
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 15, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MzE1Yjg4LTUyMTYtNDJjYi05YmEwLTAwMjk4MTZmODAxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 15 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.465936 19.779892