Rolls Royce Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rolls Royce Gastehuis is in die lowerryke voorstad, Impala Park in Boksburg geleë, naby aan OR Tambo Internasionale Lughawe. Met maklike toegang tot die hoofweë. Rolls Royce Gastehuis bied bekostigbare akkommodasie met gratis breëband-internet en 'n privaat stoep.

Ons gastehuis bied 2 sakpaskamers en 4 luukse kamers. Die sakpaskamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met geselekteerde kanale beskikbaar.

By Rolls Royce Gastehuis bedien ons elke oggend 'n hartlike plaas- en gesondheidsontbyt. Veilige parkering is ook vir ons gaste beskikbaar.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rolls Royce Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za