Roman View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roman View is ’n strandhuis teen die see in Arniston. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en kyk oor Roman se strand uit.

Die huis is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste. 2 slaapkamers deel 'n badkamer. Een badkamer het ’n bad en die ander een het ’n stort. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed. Die ander twee kamers het elk 2 enkelbeddens. Die 1 kamer met 2 enkelbeddens het 'n en suite-badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en eetarea. Daar is ook 'n Nespresso masjien. Bring asseblief jou eie kapsules saam. Die leefarea het ’n etenstafel en ’n TV met DStv (Gastehuis-pakket). Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die huis het ’n buitebraai-area en ’n patio met ’n see-uitsig. Daar is parkeerplek in ’n motorhuis. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die huis het alarm-laserstrale en sekuriteit om gaste gemoedsrus te gee.

Arniston bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos bergfietsry- en voetslaanpaaie, visvang, walviskyk en duik langs die skeepswrakke op die kus. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel, die Waenhuiskransgrot en verskeie restaurante in die area besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Roman View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roman View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 191 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false