Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romans Rest Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

1.3 uit 5van 3 resensies vir Romans Rest Guest House
Netheid
1.7/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.7/5
Veiligheid
1.3/5
Waarde vir geld
1.0/5
Charmaine S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine S
Gesin met klein kinders

Onaangenaam, vuil, duur.

As ek nul sterre kon gee, sou ek. Die eienaar/bestuurder was nie bewus van ons bespreking nie. Die toilet en beddegoed was vuil. Die hoof hek het oopgestaan toe ons later die nag terug kom van aandete af, ons het nie veilig gevoel nie. Daar was 'n gekuier in die "restaurant" tot laataand. Dit het meer soos 'n tavern gevoel. Die koppies waarin ons die volgende oggend wou koffie maak was vuil. Daar was glas skerwe op die vloer in ons kamer. Hou gerus verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anton H
Enkelreisiger

Bitter swak.

Harde basmusiek en kuier in die bar tot laataand. Bitter swak plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lincoln A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lincoln A
Enkelreisiger

Had a party the whole night until 4 AM, I had no sleep.

Would never recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofbergstraat 5, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXoICulRUaRufURkzqfzG3cWkXYMWa7GDccAJSQizgtIeCbSvu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 3 5 1 2 5 Stoffberg Street Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -26.36335 27.36874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem