Romantic Beachfront Bachelor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Romantic Beachfront Bachelor is 'n selfsorgwoonstel en is in 'n veilige kompleks op Lagoon-strand van Milnerton.

Die grondvloerwoonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer-area het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die sitkamer is oorkant die bed en beskik oor 'n platskerm-TV. In die kombuis langsaan is daar 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 2.

Die woonstel het WiFi en lei na 'n patio en paadjie wat direk na die strand lei. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is naby verskeie parke, natuurreservate en gholfbane in die area. Kaapstad se middestad is net 9 km van die woonstel af en Kaapstad Internasionale Lughawe 20, 5 km.

Slaapplek

'n Bespreking by Romantic Beachfront Bachelor sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Romantic Beachfront Bachelor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R856 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false