Romantic Horizon 1306

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Romantic Horizon 1306 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n voorstad met 'n mooi uitsig op Tafelberg. Dit is die perfekte plek om Kaapstad en die omliggende area. Die goue strand is wonderlik vir watersporte soos seilplankry en vlieërplankry. Ander doendinge is die omgewing sluit vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders, asook 'n gemaklike bank. 'n Bababed en eetstoeltjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die see en stad.

Slaapplek

'n Bespreking by Romantic Horizon 1306 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Romantic Horizon 1306 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 601 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false